Books > Gardening > Gardening: plants > Flowers
|
Not currently available
'n Rede vir rose (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R149
Discovery Miles 1 490
|
|
'n Rede vir rose (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R149
Discovery Miles 1 490
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die
wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele
langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en
gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn,
van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as
gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk
versorg. Gedurende haar loopbaan as tuinskrywer en fotograaf het
Nancy Gardiner al die pragtigste roostuine in die land opgespoor,
daaroor geskryf en dit gefotografeer. Die titel is 'n visuele fees
uit hierdie tuine en vier die prag van die roos. Met die aanbieding
van rose in hulle onderskeie vorms, van bekoorlike miniature tot
slanke teeroos-hibriede en uitbundige rankrose, waarvan sommige
pragtige grondbedekkers is en ander mure bedek of in houers gedy,
is hierdie titel 'n vreugde en inspirasie vir roosliefhebbers van
oral oor. Alhoewel dit nie 'n kweekhandleiding oor rose is nie,
bevat die manjifieke foto's se byskrifte heelwat inligting, en die
belangrikste plant- en versorgingsvereistes is gerieflik in een
hoofstuk saamgevat.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.