Tuinmaak moet 'n plesier wees, nie 'n las nie. Hierdie boek bevat:
van basiese tuinuitleg, klimaat en grond tot die hantering van
tuinstrukture, die beste plante vir jou tuin, hoe om watertuine,
houerplante en dies meer in die tuin aan te wend; spesiale raad vir
mense met kustuine of ander spesifieke omgewingstoestande en hoe om
alles in stand te hou met die minimum inspanning en die meeste
respek vir die ekologie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!