Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by
vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende
maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en
gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek
’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.
Kenmerke sluit in:
- Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina
Smit
- Openbare vakansiedae en skoolkwartale
- Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
- Maandkalenders, met plek om persoonlike doelwitte neer te
skryf
- 'n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en
notas
- Bladsye vir persoonlike notas en adresse
- 180 x 120 mm, hardeband
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!