Fanie is nou 'n bietjie ouer en sy pa reken dis tyd om hom alleen
saam met die Zoeloes op 'n jagtog te stuur. Met 'n splinternuwe
jaggeweer oor die skouer vertrek Fanie in die rigting van die
Swart-Mfoloz. In die ongerepte Bosveld moet Fanie groot besluite
neem: 'n Goeie skoot of regte besluit kan die verskil maak tussen
lewe en dood. Hartsake kwel hom ook. Met die moontlikheid van
oorlog tussen Boer en Brit wat swaar op sy skouers druk, moet hy
kies aan wie sy hart gaan behoort: Die Engelse meisie, Jekkie, of
Soekie, 'n Boerenooientjie. Soos die weke in die Bosveld verbygaan,
ontluik die wispelturige seun in 'n verantwoordelike jong man.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!