Nadat Moessorgski na ’n uitstalling van skilderye van sy gestorwe
vriend Viktor Hartmann gegaan het, het hy in 1874 ’n klavierwerk
geskryf wat in 1922 deur Ravel georkestreer is en as gevolg van die
orkesweergawe beroemd geword het. Philip de Vos het met sy verse
die werk gemoderniseer om dit meer toegangklik vir moderne lesers
te maak, terwyl dit steeds die gevoel van hierdie klassieke
meesterwerk behou. Die prettige en slim Prente by ’n uitstalling
beeld die besoeker uit soos hy van die een skildery na die volgende
beweeg.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!