Die opvolg van die gewilde
Tussen Kokerboom En Kaiingklip. Dis nog lekker verhale uit die Boesmanland, vertel in die outentieke Boemanlandse taal wat so plesierig in mens se ore kom lê, en wat die leser daardie wêreld byna kan laat ruik en proe.
Dis heerlike verhale oor gewone mense se pogings om ‘n bestaan te maak in hierdie ongenaakbare deel van die wêreld, met humor en deernis. Dis snaaks, soms droewig, grootlieg, selfs spookstories – en so word iets van die outentieke karakter van die mense en kontrei vertel soos net Pieter Strauss kan.
Bitterboela En Soetgousblom is beslis ‘n waardige toevoeging tot die Afrikaanse kontreiverhaalskat.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!