0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian liturgy, prayerbooks & hymnals > Christian prayerbooks

Not currently available

'n Vrou in Gebed (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R140
Discovery Miles 1 400
You Save: R30 (18%)

'n Vrou in Gebed (Afrikaans, Paperback)

Priscilla Shirer

 (1 rating, sign in to rate)
List price R170 Loot Price R140 Discovery Miles 1 400 You Save R30 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Jou gebedslewe het ‘n gevegsplan nodig.

Die geveg van jou lewe is reg voor jou. Op hierdie oomblik wil die vyand sy slinkse planne gebruik om verskeie areas van jou lewe omver te gooi. ’n Doelgerigte gebedstrategie sal jou meer help as wat jy ooit kon droom.

In ’n Vrou in gebed plaas Priscilla Shirer die dringendheid van ’n doelgerigte gebedsplan op die voorgrond. Sy identifiseer 10 areas vir strategiese gebed, waaronder identiteit, passie, gesin, vrese, reinheid en uitdagings.

’n Vrou in gebed rus jou toe om jou eie gebedstrategieë neer te skryf wat jy gereeld vir jouself en jou geliefdes kan bid. Daar is skryfplek vir gebede agter in die boek wat uitgeknip kan word.

Priscilla speel die rol van Elizabeth Jordan in die fliek War Room en gebruik ’n Vrou in gebed om die beginsels uit dié fliek vir jou deel van jou alledaagse lewe te maak.

Dié boek is ’n praktiese gids vir kragtige, doelgerigte gebed.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Fervent

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: December 2015
Authors: Priscilla Shirer
Dimensions: 217 x 140 x 14mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 171
ISBN-13: 978-1-4316-1466-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian liturgy, prayerbooks & hymnals > Christian prayerbooks
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian liturgy, prayerbooks & hymnals > Christian prayerbooks
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Christianity > Christian liturgy, prayerbooks & hymnals > Christian prayerbooks
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1466-1
Barcode: 9781431614660

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners