Hierdie vyfde uitgawe van Wildplaasbestuur is geskryf deur 36
kenners op verskeie gebiede, en die redakteurs is 'n ervare ekoloog
en 'n wildveearts. Die gids is so volledig moontlik en alle
hoofstukke is hersien en bygewerk. Daar is uitgebreide inligting
oor inligtingstelsels en databestuur; die ekonomie van die
wildbedryf in Suid-Afrika; bakteriese, virus- en protosoiese
wildsiektes; wildveilings; die aanhou, bestuur en jag van groot
roofdiere; trofeejag; vleisproduksie; veldbestuur; en die
rehabilitering van habitat. Die gegewens oor wildhandel en
wildvangs is tot en met 2019 opgedateer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!