What I saw during the time I was employed at the Pass Office – I mean the ill-
treatment of Africans – affected my heart and stirred my soul ... I would be of
some service to my down-trodden people.
Richard Victor Selope Thema was voorsitter van die komitee wat ’n nuwe
grondwet vir die South African Native National Congress opgestel het, die eerste
redakteur van The Bantu World (nou The Sowetan) en lid van die Native
Representative Council (NRC). Thema was in 1919 ook een van die eerste swart
mans wat Engeland besoek het om voorspraak te maak vir swart Suid-Afrikaners.
Die boek, in Thema se eie woorde, beskryf sy vroeë lewe en volg sy denke en
skryfwerk van radikaal na pasifis – Thema het geglo dat amper enigiets met
onderhandeling en gesprek opgelos kan word en nie almal in die ANC het met
hom saamgestem nie. Hy is ’n intellektuele voorvader van beide die ANC-jeugliga
en die Pan-Afrikane van die 1950’s, en een van die vergete leiers van die ANC.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!