Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank ’n geheim wat maak dat sy
soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy
is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie.
Toe Johan egter ná ’n gru-ongeluk in die hospitaal opgeneem word, smeek
sy vriende en familie vir Monica om hom te versorg.
Johan is ’n skaduwee van die mens wat hy was en ’n beduiwelde een
daarby. Hy weier dat Monica hom tuis verpleeg, maar sy beste vriendin
beraam ’n plan.
Gaan die plan Monica duur te staan gaan kom of gaan dit haar
uiteindelik vryspreek?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!