Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van 'n ekskollega begin
ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net 'n dwelmverwante
verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering
wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het?
Van die Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin met sy
renosterstropers; tussen 'n verslonsde Bolandse hoewe met 'n grieselige
visdam en die glans-en-skanswęreld van diplomasie moet Kassie sy pad
voel-voel vind - of Rooi se vrou is visvoer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!