Lani Taljaard en haar beste vriendin besluit dis tyd om op hul
eie voete te staan. Silwersee is net die regte plek om dit te
doen. Lani word uit die staanspoor oorweldig deur dokter Jan-
Erik van Eeden se onbetwisbare selfversekerdheid, maar sy
hou nie daarvan om nie in beheer te voel nie. Hoekom beveel
tant Marcia vir Lani om nie vir haar ma van Jan-Erik te vertel
nie? Wat het jare gelede tussen die Van Eedens en die
Taljaards skeefgeloop?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!