Hierdie gewilde dagboek vir seuns tussen agt en veertien is nou selfs beter! Met ’n nuwe ontwerp en oulike aktiwiteite is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê en sal dit beslis nog gewilder wees as voorheen. Die nuwe kenmerke sluit in:
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
• ’n Bordspeletjie op die agterkant.
• Prettige wetenskapeksperimente, woordoekspeletjies en doolhowe.
• Ontwerp you eie superheld en teken you eie strokiesprent.
• Superheld-animasie onder op elke blad.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!