Hierdie ware verhaal handel oor 'n jong seun uit 'n arm gesin wat
op die spoorlyne van Carnarvon-stasie grootgeword het en moes as
kind onder andere bottels en bene in die dorp optel en verkoop vir
eksta geld vir die gesin om te oorleef. Sy weetgierige geaardheid,
positiewe uitkyk en wil om bo uit te kom, lei egter tot 'n
inspirerende suksesverhaal. Die skrywer vertel met humor, passie en
'n gemaklike skryfstyl unieke en skreeusnaakse stories wat net in
'n klein Karoodorpie kan plaasvind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!