0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink

Buy Now

Die Swanepoel Oumas se Resepte - 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R409
Discovery Miles 4 090
Die Swanepoel Oumas se Resepte - 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel (Afrikaans, Paperback): Susara Jacomina...

Die Swanepoel Oumas se Resepte - 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel (Afrikaans, Paperback)

Susara Jacomina Swanepoel, Susanna Magdalena Swanepoel, Marinus Swanepoel

 (sign in to rate)
Loot Price R409 Discovery Miles 4 090

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Die versamelde resepte van Susara en Susanna Swanepoel. Die boek deel ook familie- en ander foto's van die twee oumas en gee 'n kykie van hulle leefwęreld. Ouma Sarie (Susara Jacomina Isubella Bothma gebore 31 Desember 1896 te Vlakkraal in die distrik Prins Albert) was getroud met oupa Daan Swanepoel (Daniel Jan Hendrik gebore 3 Februarie 1898 te Weltevrede in die distrik Prins Albert ) Hulle het op die plaas Vredehof, ook in die distrik Prins Albert, ’n bestaansboerdery gehad. Liggaam en siel is aanmekaar gehou met skape, vrugte en groente. Die plaas het nooit elektrisiteit gehad in ouma Sarie leeftyd nie, die swart houtstoof is daaglike gebruik. By uitsondering is daar van 'n parafien stofie gebruik gemaak wat net 'n enkele brandkop het.

Ouma Sannie (Susanna Magdalena Barnard gebore 17 Julie 1928 te Outeniqua in die distrik George) het getrou met ouma Sarie en oupa Daan se jongste seun Fanie (Stephanus Jacobus Swanepoel gebore 21 Oktober 1929 te Weltevrede). Hulle het mekaar in George ontmoet waar hulle by dieselfde losieshuis in Merrimanstraat loseer het. Oupa Fanie het gewerk as ’n vakleerling om ’n motorwerktuigkundige te word. Ouma Sannie het in ’n skoen fabriek gewerk.

Nie een van die twee oumas was eintlik bekend vir hulle kook- of bak vernuf nie. Die resepte is meestal versamel as deel van hulle pogings om ’n lekkerny en ’n bederfie te maak. Resepte is meesal vir koek, kleinkoekies, tert en konfyt.

General

Imprint: Suniram
Release date: November 2022
Authors: Susara Jacomina Swanepoel • Susanna Magdalena Swanepoel • Marinus Swanepoel
Dimensions: 229 x 152 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback - Trade
Pages: 132
ISBN-13: 978-1-73867-330-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General
Books > Humanities > History > History of specific subjects > General
Books > History > History of specific subjects > General
Books > Food & Drink > General
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Kook en Geniet
Promotions
LSN: 1-73867-330-8
Barcode: 9781738673308

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Cooking Lekka - Comforting Recipes For…
Thameenah Daniels Paperback R290 Discovery Miles 2 900
Freestyle Cooking With Chef Ollie
Oliver Swart Hardcover R450 R389 Discovery Miles 3 890
All Dhal'd Up - Every Day, Indian-ish…
Kamini Pather Hardcover R420 R329 Discovery Miles 3 290
Karoo Food
Gordon Wright Paperback R300 R208 Discovery Miles 2 080
Recipes
SuzelleDIY Paperback R295 R272 Discovery Miles 2 720
Braai
Reuben Riffel Paperback R495 R395 Discovery Miles 3 950
The South African Vegan Cookbook
Leozette Roode Paperback  (5)
R425 R398 Discovery Miles 3 980
Bish Bash Bosh!
Henry Firth, Ian Theasby Hardcover  (1)
R510 R455 Discovery Miles 4 550
Keto Lifestyle: Simple
Hendrik Marais Paperback R380 R351 Discovery Miles 3 510
Laat die Potte Prut
Piet Marais, Frik Oosthuizen Paperback R370 R347 Discovery Miles 3 470
Help! There's A Guest At My Table!
Annabel Frere Paperback  (1)
R340 R241 Discovery Miles 2 410
Spice Odyssey
Cariema Isaacs Paperback  (3)
R250 R231 Discovery Miles 2 310

See more

Partners