Kwantitatiewe tegnieke vorm die ruggraat van alle statistiese,
ekonomiese en bestuursmodelle ingevolge waarvan vooruitskattings
gemaak en bestuursbesluite geneem word. Die doel van Kwantitatiewe
statistiese tegnieke is om die rol van hierdie tegnieke aan lesers
te verduidelik en hulle in staat te stel om dit te bemeester. Die
kwantitatiewe beginsels word eenvoudig uiteengesit en is veral
gemik op eerstejaarstudente wat 'n loopbaan in die sakesektor
beplan. Die onderwerpe wat behandel word, sluit direk aan by die
kwantitatiewe agtergrond wat vir bepaalde beroepe in die sakewereld
vereis word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!