0
Your cart

Your cart is empty

Books > Biography > Sport

Buy Now

Rateltaai - Ethienne Reynecke Se Reis Van Tragedie Tot Triomf (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R202
Discovery Miles 2 020
You Save: R33 (14%)

Other Buying Options

Seller Price R264
Expected to ship within 5 - 7 working days

Rateltaai - Ethienne Reynecke Se Reis Van Tragedie Tot Triomf (Afrikaans, Paperback)

Tinus van Staden

 (sign in to rate)
List price R235 Loot Price R202 Discovery Miles 2 020 You Save R33 (14%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.

Ethienne reynecke se ongelooflike verhaal.

In 2018 het die doodsengel drie keer aan die oudrugbyspeler Ethienne Reynecke se deur geklop. Hy het geweier om oop te maak – toe sy milt bars, toe hy ’n beroerte gehad het en toe hy in die agterkop geskiet is. Boonop, nŠ ’n egskeiding daardie jaar, het sy twee liefingdogters na ’n ander stad verhuis. Die noodlot het sy spraakvermoŽ gesteel en hom sy werk as kommentator by SuperSport gekos. Dit het hom, soos Reynecke dit stel, in ’n pampoen verander. Maar het hy geweier om bes te gee.

Minder as twee jaar later, in Maart 2020, word Reynecke die Suid-Afrikaanse ligswaargewig-amateurkampioen in gemengde gevegskuns (MMA).

Hierdie is die storie van hoe Ethienne Reynecke dit reggekry het om staande te bly en vas te klou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur.

General

Imprint: Lapa Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: July 2021
Authors: Tinus van Staden
Dimensions: 197 x 130 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 152
ISBN-13: 978-0-639-60223-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > Sport
Books > Biography > Sport
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > BiografieŽ
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Local Author Showcase > Biography
LSN: 0-639-60223-1
Barcode: 9780639602233

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners