Is jy altyd aan die hardloop tussen werk en gesin en vriende, sonder
oomblikke van stilword en rus? Dit is ’n seën om voluit te lewe, maar
om werklik ons beste lewe te hê, het ons oomblikke van rus nodig.
Vrede in jou hart inkleuboek laat jou gedagtes stil word terwyl jy die
40 ontwerpe inkleur, en die verse uit die Woord en aanhalings jou siel
voed. ’n Addisionele 10 bladsye met kaartjies, boekmerke en etikette is
ingesluit wat ook ingekleur en uitgedeel kan word.
Laat God se vrede oor jou spoel terwyl jy die rustige inkleur-oomblikke
geniet.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!