0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 67 matches in All Departments

Educational Psychology In Social Context - Ecosystemic Applications In Southern Africa (Paperback, 6th edition): D. Donald, S.... Educational Psychology In Social Context - Ecosystemic Applications In Southern Africa (Paperback, 6th edition)
D. Donald, S. Lazarus
R593 Discovery Miles 5 930 Ships in 6 - 10 working days

Educational Psychology in Social Context: Ecosystemic applications in southern Africa is a tried-and-tested textbook that applies educational psychology - and, specifically, a unifying ecosystemic framework - to aid teachers and other educators to enhance the learning experience of students in a developing society. The book is relevant to both undergraduate and postgraduate study in either pre-service or in-service teacher education. It can be used for courses in educational psychology in programmes such as BEd, BEd (Hons) and PGCE, and as a handbook for teachers in the field.

Scottish Heroines of the Faith (Hardcover): Beaton D. (Donald) Scottish Heroines of the Faith (Hardcover)
Beaton D. (Donald)
R762 Discovery Miles 7 620 Ships in 18 - 22 working days
The Forensic Evaluation of Traumatic Brain Injury - A Handbook for Clinicians and Attorneys, Second Edition (Hardcover, 2nd... The Forensic Evaluation of Traumatic Brain Injury - A Handbook for Clinicians and Attorneys, Second Edition (Hardcover, 2nd edition)
Gregory Murrey, Ph.D., Donald Starzinski, Ph.D., M.D
R5,192 Discovery Miles 51 920 Ships in 10 - 15 working days

Drawing on the expertise of several well-known figures in the medical, neuropsychological, and legal professions, Forensic Evaluation of Traumatic Brain Injury: A Handbook for Clinicians and Attorneys, Second Edition provides a concise, general overview of the forensic assessment process and the issues surrounding Traumatic Brain Injury (TBI). The book identifies key topics involved in forensic assessment, including definitions and select medical diagnostic terminology, and reviews the neurologic, neuropsychiatric, neuropsychological, and psychological assessment processes specific to brain injury cases. The second edition is updated and revised to include a new chapter on neuropsychiatric evaluation as performed by a clinical or forensic neuropsychiatrist. It delineates the distinct differences between the forensic neurological and neuropsychiatric assessments, acknowledging the overlaps and defining the separate focus of each discipline. New information on forensic testimony and the forensic examiner as an expert witness covers the qualifications and credibility of the forensic expert and the admissibility of expert testimony in TBI cases. The handbook highlights the most recent court rulings and possible modification to the admissibility of forensic testimony. Also new to this edition is a chapter on neuropsychological rehabilitation issues after TBI. It outlines crucial information on treatments, services, and facilities that may be required temporarily or ongoing and thus have bearing during litigation and on the outcome of a traumatic brain injury case. Forensic Evaluation of Traumatic Brain Injury: A Handbook for Clinicians and Attorneys, Second Edition offers clinically usefuland practical tables and reference pages that are indispensable for forensic examiners, expert witnesses, and legal professionals alike.

Reading is Easy: Kaunu en die kwaai reenbul: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald Reading is Easy: Kaunu en die kwaai reenbul: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
D. Donald
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Eendag lang lank gelede, was daar ‘n Khoi-San groep wat in ‘n pragtige vallei langs ‘n bergreeks gebly het. Kaunu was ‘n groot jagter in sy stam. Een jaar was daar geen reen nie en die hitte het die bessies verskrompel en die gras verbrand. Die water het ook opgedroog. Kaunu het in die grotte probeer om voedsel te vind vir sy familie.

Terwyl hy in die grot soek vir kos, het hy ‘n stem gehoor wat na hom roep. Toe Kaunu ondersoek instel, vind hy dat die grotmuur oop is en die gesig van ‘n bul verskyn daar. Wat beteken dit vir Kaunu? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
D. Donald
R107 Discovery Miles 1 070 Ships in 5 - 10 working days

Een dag ‘n lang tyd gelede, het ‘n klein seuntjie met die naam van Da met sy suster en familie langs die Cubango-rivier gewoon. Sy oupa het vir hom en sy suster, Tamme, gese dat hulle nog nooit naby die rivier se kant moet kom nie, want daar is ‘n baie sterk stroom daar. Maar Da was te nuuskierig om sy oupa se woord te neem en hy het geweet dat al die beste vis van die rand van die rivier al gevang is. Vasbeslote om die beste om vis te vang, oortuig hy Tamme om saam met hom te kom. Toe hy sy net in die rivier gooi vang hy iets heeltemal anders as enige vis wat hy nog ooit voorheen gesien het. Presies wat is dit? En wat gaan met hom gebeur omdat hy nie na sy oupa geluister het nie? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Reading is Easy: 'n Seer voet: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald Reading is Easy: 'n Seer voet: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
D. Donald
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Elke aand maak Ben seker sy hennetjie is veilg in haar hok en in die oggend laat hy haar weer uit. Een oggend is die hok oop en die hennetjie is weg. Intussen maak hy sy enkel seer en sy ma dink 'n slim plan uit om sy voet te beskerm. Ben bly bekommerd oor sy hen, maar is sy eintlik veilig? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Reading is Easy: Kaggen se eerste eland en Gwi se dwaasheid: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald Reading is Easy: Kaggen se eerste eland en Gwi se dwaasheid: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
D. Donald
R98 Discovery Miles 980 Ships in 5 - 10 working days

‘n Baie lang tyd gelede, het Kaggen alle vorme van diere en die mens geskep. Uiteindelik is ‘n eland geskep. Dit was die eerste eland wat Kaggen geskep het. Kaggen moes die eland veilig te hou sodat dit kan groei om die mooi en sterk, soos wat Kaggen geweet het, dit sou wees. Kaggen het die eland in ‘n vallei gelaat en seker gemaak dat hy goed gevoed en versorg word. Baie maande het verby gegaan en die eland het ‘n sterk dier geword.

Tot eendag toe Kaggen se seun Gwi die eland sien, terwyl hy in die vallei jag. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid van stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur ‘n span taalspesialiste en onderwysers wat die temas en kwessies van die hedendaagse samelewing verstaan.

Die Lees is Maklik-reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, spanning, raaisel, fantasie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels per graad,‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met ‘n verskeidenheid stimulerende leesstof vir lesse in die klaskamer. Elke verhaal het opwindende en prettige illustrasies sowel as aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Reading is Easy: Die geheim van die versteekte son: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald Reading is Easy: Die geheim van die versteekte son: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
D. Donald
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Lank lank gelede het Kaggen ook die son gemaak. Die son was toe nog 'n man wat sy lig helder geskyn het. Hy raak toe gulsig en steek die son in sy armholte en gaan kruip in 'n grot weg. Hoe sal die mense die son weer terugkry? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Reading is Easy: Kamp in die wildernis: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald Reading is Easy: Kamp in die wildernis: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
D. Donald
R98 Discovery Miles 980 Ships in 5 - 10 working days

Pumla, haar Omgewingsklub en Meneer Jonas gaan uiteindelik in die natuur kamp. Almal is baie opgewonde, maar watter avonture en gevare wag daar vir hulle? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
D. Donald
R107 Discovery Miles 1 070 Ships in 5 - 10 working days

Koro is 'n baie slim jakkals en 'n baie goeie jagter. Hy is baie moeg vir Xaan, die ou leeu, wat altyd sy trop se kos steel. Koro, wat baie geïrriteerd raak met Xaan, besluit om hom 'n streep te trek - en hom vir eens en altyd te wen! Vind uit wat met Koro gebeur terwyl hy die perfekte plan uitdink om vir Xaan te wen! Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Reading is Easy: Tumelo se spesiale mieliepitte: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald Reading is Easy: Tumelo se spesiale mieliepitte: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
D. Donald
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Mpumi se ma sterf en daarna word haar pa baie siek. Sy is verantwoordelik vir sy versorging, maar moet ook na haar driejarige sussie omsien. Wat dit moeiliker maak is die feit dat sy nog 'n kind is en ook meisie. Hoe oorkom Tumelo al die hindernisse in haar pad om 'n gelukkige lewe te kan he? Lees verder oor hierdie spesiale meisie en haar spesiale mieliepitte. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Reading is Easy: Mpunga en die leeu: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald Reading is Easy: Mpunga en die leeu: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
D. Donald
R98 Discovery Miles 980 Ships in 5 - 10 working days

Klein Mpungu en haar jakkalsfamilie is baie honger. Wanneer hulle op 'n leeu afkom wat 'n springbok sit en eet, smeek Mpungu hom om sy kos met hulle te deel. Die leeu brul net en jaag hulle weg. Mpungu besluit om die leeu terug te kry en op 'n dag kry die slim jakkalsie toe haar kans. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Reading is Easy: Mothupi le poo ya pula e e galefileng: Grade 6 (Tswana, Paperback): D. Donald Reading is Easy: Mothupi le poo ya pula e e galefileng: Grade 6 (Tswana, Paperback)
D. Donald
R133 Discovery Miles 1 330 Ships in 5 - 10 working days

Kgwadi le Kgomotso ba ne ba tshela monate tota, dijo le dino e le ntletsetletse. Ba ne ba bile ba nna mo ntlong ya mabono mo thabeng. Ba ne ba tlhagelwa ke bothata ba komelelo. Kgomotso le basadi ba bangwe ba motse ba tswa letsholo go ya go batlana le dijo mme ba boa fela jalo, go ne go sena dijo le e seng. Kgwadi le ene o ne a sa tlhole a kgona go bolaya sepe ka le diphologolo di ne di setse di itsamaetse go ya kwa mafelong a a nang le dijo.

Puiso ya Heinemann ya Go Buisa Go Bonolo ke motseletsele wa dipadisi tsa Puo ya gae o o nang le terama, metlae, metlholo, dimakatso le dikgangtota tsa moithuti wa Kgato ya Magareng. Motseletsele ono o na le ditlhogo di le 20 go Mophato mongwe le mongwe mme di rulagantswe go tswa go 1 go ya go 4. Motseletsele ono o neela barutabana le baithuti mmogo mofuta wa didiriswa tsa go buisa go rotloetsa dithuto tsa phaposiborutelo.

Scottish Heroines of the Faith (Paperback): Beaton D. (Donald) Scottish Heroines of the Faith (Paperback)
Beaton D. (Donald)
R471 Discovery Miles 4 710 Ships in 18 - 22 working days
Reading is Easy: Amabali amabini anesiqalo esinye: Grade 5 (Xhosa, Paperback): D. Donald Reading is Easy: Amabali amabini anesiqalo esinye: Grade 5 (Xhosa, Paperback)
D. Donald
R121 Discovery Miles 1 210 Ships in 5 - 10 working days

Ingamabali amabini anesiqalo esifanayo kodwa iziphelo zahlukene. Elinye lingoDuba ohlala noyise namanye amalungu osapho. Bebengabazingeli de bagqiba ukuba bafudukele kwithafa elinezilwanyana zokuzingela. Luhambo olude kunene ukuya apho kuloo ndawo. Kwanyanzeleka baphumle endaweni ekufuphi namanzi emva kokuhamba uhambo olude kunene kungekho siqabu. Kwathi kanti yindawo ekufuphi nolwandle. Bahlala apho unaphakade. Iincwadi zakwaHeinemann zokufunda ezithi Ukufunda Kulula, zoLwimi lwasekhaya ziqulethe iidrama, iziyolisi, amabali angobukroti nobuqhawe, amabali adala unxunguphalo, amabali angolunqa, amabali abuntsomirha kunye nalawo ayinyani alungiselelwe umfundi wesiGaba esiPhakathi. Olu luhlu lunamabali angama-20 kwibanga ngalinye, elo nelo bali linikwe umgangatho phakathi kowokuqala ukuya kowesine. Uluhlu lokufunda luka-Ukufunda Kulula lwenza abafundi bakuvuyele ukufunda kwaye bakwazi nokuphucula ukufunda kwabo eklasini.

The Purifying Flames of Fire - Forging Redemption Amidst the Consuming Flames:: Hope D Donald The Purifying Flames of Fire - Forging Redemption Amidst the Consuming Flames:
Hope D Donald
R406 Discovery Miles 4 060 Ships in 18 - 22 working days
Reading is Easy: UDa nekumkanikazi yamantombi amanzi: Grade 5 (Xhosa, Paperback): D. Donald Reading is Easy: UDa nekumkanikazi yamantombi amanzi: Grade 5 (Xhosa, Paperback)
D. Donald
R121 Discovery Miles 1 210 Ships in 5 - 10 working days

Ibali lingoDa inkwenkwana ehlala nabantu bakowayo kunye nezihlobo zayo kufuphi nomlambo oyiCubango. Yindawo apho amadoda aphila ngokuloba, abafazi bachola-chola iinqoba neziqhamo. UDa wayenotatomkhulu osisilumko nodadewabo uTumi. Utatomkhulu wabalumkisa ukuba bobabini bangaze baye kuloba kwisiziba esinzulu esisegopheni lomlambo iCubango.

Iincwadi zakwaHeinemann zokufunda ezithi Ukufunda Kulula, zoLwimi lwasekhaya ziqulethe iidrama, iziyolisi, amabali angobukroti nobuqhawe, amabali adala unxunguphalo, amabali angolunqa, amabali abuntsomirha kunye nalawo ayinyani alungiselelwe umfundi wesiGaba esiPhakathi.

Olu luhlu lunamabali angama-20 kwibanga ngalinye, elo nelo bali linikwe umgangatho phakathi kowokuqala ukuya kowesine. Uluhlu lokufunda luka-Ukufunda Kulula lwenza abafundi bakuvuyele ukufunda kwaye bakwazi nokuphucula ukufunda kwabo eklasini.

Reading is Easy: UMpunga neNgonyama: Grade 4 (Xhosa, Paperback): D. Donald Reading is Easy: UMpunga neNgonyama: Grade 4 (Xhosa, Paperback)
D. Donald
R112 Discovery Miles 1 120 Ships in 5 - 10 working days

LingoMpunga, udyakalashe ohlakaniphileyo Kunene owahlaselwa yiNgonyama ngenxa yokucela inyama yebhadi eyayityiwa yiyo. Inkungu ilala kwiintaba ngeentaba, neNgonyama izifumana icela ukuba kuMpunga, naye uMpunga wayohlwaya kanobom ngobutyhakala obu bayo. Zifundele ukuba saba yintoni isiphelo seNgonyama nobukrelekrele bukaMpunga. Iincwadi zakwaHeinemann zokufunda ezithi Ukufunda Kulula, zoLwimi lwasekhaya ziqulethe iidrama, iziyolisi, amabali angobukroti nobuqhawe, amabali adala unxunguphalo, amabali angolunqa, amabali abuntsomirha kunye nalawo ayinyani alungiselelwe umfundi wesiGaba esiPhakathi. Olu luhlu lunamabali angama-20 kwibanga ngalinye, elo nelo bali linikwe umgangatho phakathi kowokuqala ukuya kowesine. Uluhlu lokufunda luka-Ukufunda Kulula lwenza abafundi bakuvuyele ukufunda kwaye bakwazi nokuphucula ukufunda kwabo eklasini.

Descriptive and Classified Missionary Centenary Catalogue of Current Christian Literature, 1907 Continuing That of 1901 (Wen-li... Descriptive and Classified Missionary Centenary Catalogue of Current Christian Literature, 1907 Continuing That of 1901 (Wen-li and Mandarin) (Paperback)
D. (Donald) B. 1862 Macgillivray
R506 Discovery Miles 5 060 Ships in 18 - 22 working days
The Precious Blood [microform] - a Sermon (Paperback): D (Donald) MacLean The Precious Blood [microform] - a Sermon (Paperback)
D (Donald) MacLean
R353 Discovery Miles 3 530 Ships in 18 - 22 working days
Reading is Easy: Go tlhoma ditente mo sekgweng: Grade 4 (Tswana, Paperback): D. Donald Reading is Easy: Go tlhoma ditente mo sekgweng: Grade 4 (Tswana, Paperback)
D. Donald
R112 Discovery Miles 1 120 Ships in 5 - 10 working days

Kgang e simolola Rre Jonas a kgaogantse bana ka ditlhopha mme a ba neetse tiro ya go tshola tikologo e le phepa. Ba ne ba dira jalo ka ditlhopha tsa basimane le basetsana mmogo. Se se neng se utlwisa Rre Jonas botlhoko ke go lemoga gore basimane ba nyatsa basetsana mme a sweetsa gore o tlile go ba ruta gore mongwe le mongwe, e ka nna mosimane kgotsa mosetsana o na le bokgoni e bile o tshwanelwa ke go reediwa fa a na le kakanyo e ntle. A sweetsa go ba isa kwa kampeng kwa sekgweng. Puiso ya Heinemann ya Go Buisa Go Bonolo ke motseletsele wa dipadisi tsa Puo ya gae o o nang le terama, metlae, metlholo, dimakatso le dikgangtota tsa moithuti wa Kgato ya Magareng. Motseletsele ono o na le ditlhogo di le 20 go Mophato mongwe le mongwe mme di rulagantswe go tswa go 1 go ya go 4. Motseletsele ono o neela barutabana le baithuti mmogo mofuta wa didiriswa tsa go buisa go rotloetsa dithuto tsa phaposiborutelo.

Reading is Easy: Sephiri sa letsatsi le le kgethegileng: Grade 5 (Tswana, Paperback): D. Donald Reading is Easy: Sephiri sa letsatsi le le kgethegileng: Grade 5 (Tswana, Paperback)
D. Donald
R133 Discovery Miles 1 330 Ships in 5 - 10 working days

Kagiso o ne a tlhodile dilo tsotlhe mo lefatsheng. Mo tlholegong eno ya gagwe o ne a dirile letsatsi le ngwedi. Letsatsi o ne a rata fa go ka phatsima ena a le nosi. A simolola go tsaya thipa mme a tswelela go sega ngwedi. Maikaelelo e le go fedisa ngwedi. Seo se ne se sa kgonege ka ntlha ya gore ngwedi o ne a tswelela go gola le fa a ne a sigiwa.

Letsatsi ka mabetwaepelo a itsenela mo legageng a tlisa lesedi fela fa a batla sengwe. Puiso ya Heinemann ya Go Buisa Go Bonolo ke motseletsele wa dipadisi tsa Puo ya gae o o nang le terama, metlae, metlholo, dimakatso le dikgangtota tsa moithuti wa Kgato ya Magareng. Motseletsele ono o na le ditlhogo di le 20 go Mophato mongwe le mongwe mme di rulagantswe go tswa go 1 go ya go 4. Motseletsele ono o neela barutabana le baithuti mmogo mofuta wa didiriswa tsa go buisa go rotloetsa dithuto tsa phaposiborutelo.

Reading is Easy: Phala ya mathomo ya Lesiba le bosilo bja Tefolo: Grade 4 (Sotho, Northern, Paperback): D. Donald Reading is Easy: Phala ya mathomo ya Lesiba le bosilo bja Tefolo: Grade 4 (Sotho, Northern, Paperback)
D. Donald
R112 Discovery Miles 1 120 Ships in 5 - 10 working days

Ye ke nonwane ye e bego e anegwa ke morwa wa Kgosi ya Masan dithabeng tsa Maluti a anegela Joseph Orpen gomme yena a e bega kgatisobakeng ya Kapa ya kgwedi ka 1874. Kgalekgale Lesiba e be e le mmopi wa tsohle. Mosadi wa gagwe o ile a belega ngwana wa go makatsa. Lesiba o ile a sila mahlare a kanna go godisa ngwana yo ba sa tsebego gore ke eng. O ile a mo tlogela nageng fela a eya go mo hlola le go mo tlosa ka kanna yeo fela a se botse motho ka taba yeo. Hlatlamano ya Go bala go bonolo ya Heinemann ya leleme la gae e na le tiragatso, tlhohlomiso, tsa go fega, semaka, boikgopolelo le dikanegelo tsa nnete tsa moithuti wa Sehlopha sa gare. Hlatlamano e na le palomoka ya dihlogo tse 20 ka kreiti gomme dihlogo tse di arogantswe magareng 1 go fitlhelela go 4. Dihlatlamano tsa Go bala go bonolo di abela morutisi yo mongwe le yo mongwe le baithuti ditlabelo tsa go bala tsa mehutahuta go tsosolosa dithutwana tsa kreiti.

Regeneration, or, Exegesis and Exposition of John 3 - 1-2 [microform] (Paperback): D (Donald) D 1903? Sutherland Regeneration, or, Exegesis and Exposition of John 3 - 1-2 [microform] (Paperback)
D (Donald) D 1903? Sutherland
R356 Discovery Miles 3 560 Ships in 18 - 22 working days
Nonparametric Methods in Statistics (Hardcover): D A S (Donald Alexander St Fraser Nonparametric Methods in Statistics (Hardcover)
D A S (Donald Alexander St Fraser
R896 Discovery Miles 8 960 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Sing 2
Blu-ray disc R324 Discovery Miles 3 240
Lacoste Red Style In Play Eau De…
R1,075 Discovery Miles 10 750
Raz Tech Laptop Security Chain Cable…
R299 R169 Discovery Miles 1 690
Goldair Pedestal High Velocity 3 In 1…
 (13)
R855 Discovery Miles 8 550
Ambulance
Jake Gyllenhaal, Yahya Abdul-Mateen II, … DVD  (1)
R260 Discovery Miles 2 600
Home Classix Double Wall Tumbler (360ml…
R89 R79 Discovery Miles 790
380GSM Golf Towel (30x50cm)(3 Piece)(Red…
R179 Discovery Miles 1 790
Tesa Extra Power Universal Duct Tape…
R179 Discovery Miles 1 790
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
The Garden Within - Where the War with…
Anita Phillips Paperback R329 R302 Discovery Miles 3 020

 

Partners