![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 25 of 27 matches in All Departments
Isabella has so much fun with daddy. Daddy has a really cool tail and with it he can sail like a boat and even do balancing tricks. Playing with daddy is the BEST! Award-winning Guido Van Genechten's bright and playful illustrations accompany this heartwarming and humorous story about the special bond between a little crocodile and her daddy.
'n Oulike boek oor kleure vir peuters vanaf 24 maande, met 'n kind se taalvaardigheid as tema. Klein wit vissie huil. Sy mamma is weg. Hy ontmoet seediere van verskillende kleure: 'n rooi krap, ’n oranje seester, ’n geel slak, ’n groen skilpad, ’n blou walvis en ’n pers seekat. Dan sien klein wit vissie uiteindelik sy mamma!
Little white fish is crying. He has lost his mom. He meets sea animals of different colours: a red crab, an orange starfish, a yellow snail, a green turtle, a blue whale and a purple octopus. And then, finally, little white fish sees his mom!
The Big Eating Book is chock-full of delicious pictures about food lovers of all kinds – from fruit and fish eaters, vegetarians, and lovers of nuts, to cheese or grass lovers, flower gluttons, and omnivores who eat everything. Humans and animals alike, we all have to eat!
Net na sy verjaardag kry Dirkie groot nuus. Mamma en Pappa vertel hom dat daar 'n babatjie op pad is. Dirkie word ouboet! Dirkie is dolgelukkig daaroor, maar ook 'n bietjie teleurgesteld: Die baba kom eers na die winter, hy moet dus nog lank wag...Uiteindelik word dit lente en die appelboom bot. En op 'n mooi oggend breek die oomblik aan!'n Wonderlike familieverhaal oor Dirkie wat vir 'n bababoetie wag. Of is dit 'n sussie?
Ysie Ysbeer weet al baie: waar die lekkerste visse swem, hoe 'n sneeuvlokkie smaak, dat die wind kan streel en byt, en wanneer die son of die maan skyn. Hy weet ook hoe ver hy van sy mamma af kan dwaal sonder dat hy in gevaar is. Daar is natuurlik dinge wat Ysie nog nie heeltemal verstaan nie, maar die antwoord op die heel belangrikste vraag ken hy goed...
Dit is herfs in die bos. Dirkie soek na kastaiings maar vind op die grond ook 'n eekhoring. Slaap hy? Is hy siek of het hy 'n pootjie gebreek? Dirkie gaan haal sy vriendinnetjie Annie en saam neem hulle die eekhoring na Dirkie se mamma. Sy sien dadelik wat fout is. Met die hulp van Mamma en Pappa neem Dirkie afskeid van ’n eekhoring. 'n Ontroerende verhaal vir kinders vanaf 4 jaar.
Fynproewers kom voor in verskeie gedaantes – en almal se gunstelingdisse verskil! Vleiseters, viseters, vegetariers, vrugteliefhebbers, kaaskenners, graskouers of blomhappers... in die dierewereld is etenstyd net so interessant soos in die menswereld! Kry kieskeurige eters se bordjies leeg met die inspirerende verhaaltjie.
Dirkie het een oor wat regop staan en een wat hang. Die ander konyntjies lag vir hom wanneer hy die snaaksste maniere uitdink om sy oor regop te kry...Omdat niks help nie, gaan hy dokter toe, maar die dokter se daar is niks fout met sy oor nie. Uiteindelik vind hy 'n oplossing. Hy voel nou vir die eerste keer asof hy tussen die ander konyntjies inpas!
Dirkie is verlief. Hy droom daarvan om Annie se vriendjie te wees, maar hy is te bang om haar te vra. Dan versin hy maar iets om indruk op haar te maak: Miskien hou sy van 'n konyn met bruin vlekke, of 'n konyn met baie soetwortels, of 'n konyn wat slim lyk... Annie lag elke keer as sy hom in 'n nuwe gewaad sien. Maar toe Dirkie hom soos 'n geheimsinnige konyn vermom, raak sy bang en hardloop weg. Dirkie kom agter dat sy van hom hou net soos wat hy is. Maar sal Dirkie nou die moed he om haar uit te vra?
Dirkie gaan elke aand na 'n oop plek in die bos. Daar speel hy met al sy vriendjies: Wit en grys en bruin en swart konyntjies. Vreemd genoeg is Dirkie die enigste konyntjie wat met almal speel. Wanneer 'n nuwe konyntjie hom by hulle aansluit, is Dirkie altyd die eerste een wat hom uitnooi om saam te speel. Maar kan Dirkie almal kry om saam te speel?
Koning Kuttel het ’n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy kasteel se balkon sien Koning Kuttel dan ’n optog van verruklike poefkunswerke voor hom verbykom. Wie se naam gaan hierdie keer deur die koninklike kneg uitgebeitel word in die gedenksteen met al die wenners van die Groot Poefwedstryd?
As Mamma 'n rukkie weg moet gaan, sorg Pappa vir die kinders soos wat net hy kan. Sommer gou word dit 'n vrolike spul. Alles kan en alles mag, maar wat gaan Mamma dink hiervan? Hierdie grappige prenteboek wys dat pappas hul kinders net so goed soos mammas kan oppas. (Maar natuurlik op hul eie manier...) Vir kinders vanaf 3 jaar oud en hul pappas. Die Nederlandse weergawe van Die wikkelboude-dansie is tot die prenteboek van die jaar 2010 verkies.
King Turd got stuck in his poop-phase. Every year he calls on the Minister of Interior Poop Affairs to organise the Big Poop Contest. From his balcony he watches as the contestants march by with their delightful poop art. Whose name will be chiselled into the memorial stone for the winners of the Big Poop Contest this time?
Alle babas is op hul eie manier vir hulle mammas onweerstaanbaar en oulik – of dit nou dierebabatjies of mensbabatjies is. Die vrolike verkenning van allerhande pasgebore diertjies kan ’n heerlike gesprek oor gesinsuitbreiding uitlok. Ook die perfekte geskenk vir iemand wat pas ’n boetie of sussie ryker geword het!
The sun has gone to sleep…It’s bedtime! Lift each flap and follow Little Mouse and his friends as they all get ready to go to sleep in their very own way. Do they count stars? Cuddle with their favorite toy? How fun! A soothing and uplifting picture book to create bedtime routines and snooze away!Â
"This metafictional guide to monsters dares readers to keep turning the pages..." - Publishers Weekly "Positively ideal for Halloween storytimes, actually. Put this one in your holster." - School Library Journal "Not just for Halloween, but fun for anytime of year, you'll be immersed in the sink, loud, interactive world of monster-kind. Favorite of 2017." - Imagination Soup A perfect children's book for Halloween storytime, from bestselling author-illustrator Guido Van Genechten! This is a book full of monsters: small, smelly, yelling, creepy... monsters! So it's a book for hard core monster lovers, but also for beginners in monsterology. With shock effects! Try it yourself! Softies keep out! Conquer your deepest fears! Tremble and shiver with pleasure! Are you scared already? No? Just you wait and see?. (Includes a monstrously fun pop-up spread at the end of the book!) It's for real monster lovers, but also for beginners in monster-ology, ages 4 and up. Guided Reading Level L
Potty training can indeed be stress-free…Little Mouse thinks so! This witty picture book with flaps will capture the interest of the little ones and help them potty train in a fun and natural way. Little Mouse looks around with great curiosity. He finds everything interesting, even his friends’ potties. After a while, they also want to know what’s in Little Mouse’s potty. But wait, why is it empty? Oh! Little Mouse has decided he is a Big Mouse now! This witty picture book with flaps is the sequel to the international classic Peek-a-Poo What’s in Your Diaper? Lots of fun for young and old.
Little Polly, the polar bear, already knows quite a lot: He knows where the juiciest fish swim, what a snowflake tastes like, that the wind can caress and bite, and when the sun and moon shine. He also knows how far he can wander away from his mommy before he is in danger. Of course there are a few things that Polly does not understand yet, but he knows the answer to the most important question all too well... |
![]() ![]() You may like...
The Blonds - Glamour, Fashion, Fantasy
David Blond, Phillipe Blond
Hardcover
R1,432
Discovery Miles 14 320
Test of Time, Thelifeandarchitectureof…
F a I a Frank Folsom Smith
Hardcover
R1,620
Discovery Miles 16 200
Caraval: 4-Book Collection - Caraval…
Stephanie Garber
Hardcover
|