0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (2)
  • R50 - R100 (14)
  • R100 - R250 (97)
  • R250 - R500 (62)
  • R500+ (131)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans

Showing 1 - 25 of 306 matches in Afrikaans

Skryf Afrikaans Van A Tot Z - Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers (Afrikaans, Paperback, 3de Hersiene Uitgawe): Sebastian... Skryf Afrikaans Van A Tot Z - Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers (Afrikaans, Paperback, 3de Hersiene Uitgawe)
Sebastian Pistor, Dalene Muller
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R420 Discovery Miles 4 200 Ships in 4 - 6 working days

Die derde uitgawe van Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ3) is bygewerk volgens die elfde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017).

Dié stylgids:

  • wys talle verskillende taalverwante keuses uit
  • wys hedendaagse woordvoorkeure en die jongste taalgebruik uit
  • bevat ’n belangrike nuwe afdeling oor die opstel van ’n huisstylgids
  • fokus op lesersvriendelikheid in Afrikaanse skryfwerk

SAAZ3 is vir alle teksversorgers asook ander taalgebruikers wat effektief in Afrikaans wil kommunikeer.

Pharos Afrikaanse Woordelys & Spelreëls (Afrikaans, Paperback, 11de Uitgawe): SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Pharos Afrikaanse Woordelys & Spelreëls (Afrikaans, Paperback, 11de Uitgawe)
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns 1
R575 R507 Discovery Miles 5 070 Save R68 (12%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Hierdie elfde, omvattend herbewerkte uitgawe bied (naas bestaande hoofstukke oor wisselvorme, getalle ens.) twee nuwe hoofstukke wat onderskeidelik leestekens en trappe van vergelyking bereel. Bestaande reels is aangepas en word eenvoudiger verduidelik. Nuwe lyste bied duidelike leiding oor plekname in die Ooste, landname met hul geldeenhede en ISO-kodes, en elemente in die periodieke tabel. Skryfhulp oor transliterasie, Omgangsafrikaans en die SI-stelsel maak die uitgawe ’n volledige hulpbron.

Pharos Senior Tweetalige Skoolwoordeboek / Senior Bilingual School Dictionary (Afrikaans, English, Paperback): Pharos Senior Tweetalige Skoolwoordeboek / Senior Bilingual School Dictionary (Afrikaans, English, Paperback)
R235 R210 Discovery Miles 2 100 Save R25 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Gr 10-12 home and additional languageEnglish and Afrikaans50 000 hit wordsWord breaks and word stressParts of speechPast tense and past participlesIrregular verbsPlural formsNegative formsDegrees of comparisonCollective nounsAbbreviations, short forms and acronymsMasculine and feminine formsLabels indicating contextCross-referencesHomonymsCompound nouns and derivativesCollocations and fixed phrasesSynonymsAntonymsIdioms and proverbs

Pharos Tweetalige Skool Woordeboek | Bilingual School Dictionary (Afrikaans-Engels/English-Afrikaans) (Afrikaans, English,... Pharos Tweetalige Skool Woordeboek | Bilingual School Dictionary (Afrikaans-Engels/English-Afrikaans) (Afrikaans, English, Paperback)
Pharos Pharos
R235 R210 Discovery Miles 2 100 Save R25 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

The popular Pharos Bilingual School Dictionary (2020, 9th impression) boasts a brand-new orange cover!

This dictionary contains almost 11 000 Afrikaans and English headwords with translations and full sentences. It is suitable for learners in grades 7–12 whose home language is Afrikaans or English, as well as for additional language. For this reason, headwords, phrases and expressions have been included that learners will encounter most in their school work and in everyday life.

The dictionary is easy to use, and will help learners build their vocabulary and improve grammar. Headwords are printed in bold, blue type and display word breaks and primary stress. Inflections, such as plural and past tense forms, degrees of comparison, as well as context guidance appear in full. One or more practical translations are provided for each headword and full sentences in Afrikaans and English illustrate the use of each sense of a headword.

Other user-friendly features:

  • Labels are given in brackets to help with context, for example, subject-specific words, figurative use of words, and other additional grammar guidance, such as “usually in the plural”.
  • Common phrases and expressions.
  • Abbreviations are included in the alphabetical position.
  • Word families: derivatives of root forms, together with the new part of speech (abbreviated).
  • Clear cross-references from one headword to another
  • Handy information boxes with additional information about grammar, spelling and usage.

A bonus supplement with additional information on parts of speech, words easily confused, and idioms and proverbs, makes this perfect as a one-stop reference in both the classroom and at home.
HAT Afrikaans Skoolwoordeboek (Afrikaans, Paperback): Pearson HAT Afrikaans Skoolwoordeboek (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R228 Discovery Miles 2 280 Ships in 5 - 10 working days

Die HAT Afrikaanse Sakwoordeboek bevat sowat 30 000 Afrikaanse woorde en uitdrukkings, duisende voorbeeldsinne en -frases, meer as 300 illustrasies, sinonieme, antonieme, inligting oor die herkoms van woorde, intensiewe vorme, manlike en vroulike vorme, afkortings en terme vir Afrikaans Huistaal (graad 4-12) en Afrikaans Eerste Addisionele Taal (graad 6+).

Klein Woordeboek/Little Dictionary (Afrikaans, English, Paperback): Pharos Klein Woordeboek/Little Dictionary (Afrikaans, English, Paperback)
Pharos
R180 R161 Discovery Miles 1 610 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie tweetalige woordeboek (Afrikaans-Engels | Engels-Afrikaans) is ’n splinternuwe, kompakte naslaanwerk wat ontwerp is vir vinnige toegang tot hedendaagse taalgebruik. Taalleiding sluit lettergreepverdeling, woordsoorte, verbuigings en genommerde vertalings in.

Met meer as 17 000 Afrikaanse en Engelse trefwoorde, asook sowat 10 000 afleidings wat die hedendaagse Suid-Afrika weerspieël, is dit 'n moderne bron wat die dinamiese aard van beide tale vasvang.

Oxford Mini Skoolwoordeboek/School Dictionary (English, Afrikaans, Paperback): OUP Southern Africa OUP Southern Africa Oxford Mini Skoolwoordeboek/School Dictionary (English, Afrikaans, Paperback)
OUP Southern Africa OUP Southern Africa
R175 R99 Discovery Miles 990 Save R76 (43%) In Stock

Hierdie woordeboek is ontwerp om jou te help om beter Afrikaans, indien jy n leerder van Afrikaans is, of beter Engels, indien jy n leerder van Engels is, te skryf en te praat. Dit bied ondersteuning in vier sleutelareas, soos hieronder aangetoon. This dictionary has been designed to help you write and speak better Afrikaans, if you are a learner of Afrikaans, or better English, if you are a learner of English. It offers support in four key areas, as shown below. Features: help leerders om die regte vertaling te kies; bied slegs dikwels gebruikte vertalings aan; wys hoe woorde werklik gebruik word; sluit nuwe woorde vanuit die hele kurrikulum in; helps learners choose the right translation; gives frequently used translations only; shows how words are really used; and includes new words from across the curriculum.

My Eerste Rympie-Woordeboek; My First Rhyme-Time Dictionary (Afrikaans, English, Paperback): Maree Francois My Eerste Rympie-Woordeboek; My First Rhyme-Time Dictionary (Afrikaans, English, Paperback)
Maree Francois; Illustrated by Nico Meyer; Fantasi Fantasi
R150 R139 Discovery Miles 1 390 Save R11 (7%) Ships in 5 - 10 working days

n Eerste tematiese, tweetalige geillustreerde kinderwoordeboek in volle kleur. Vrolike rympies ondersteun die bekende temas. Die liggaamsdele, kleure en vorms, aktiwiteite en syfers vul die temas aan. Direkte assosiasie tussen voorwerp en woord. / A first thematic bilingual illustrated wordbook in full colour. Cheerful rhymes support the familiar themes. The parts of the body, shapes and colours, activities and figures complement the themes. Direct association between object and word.

My Desktop Woordeboek - Graad 1-3 (Afrikaans, Paperback): My Desktop Woordeboek - Graad 1-3 (Afrikaans, Paperback)
R82 R75 Discovery Miles 750 Save R7 (9%) Ships in 5 - 8 working days

Die My "desktop" woordeboek is ontwerp , geskryf en geillustreet vir jong kinders wat aan geskrewe taal blootgestel word.

Kenmerkwe van My "desktop: woordeboek is :

  • Handige groote , kleiner as A4 so dit pas maklik in leerders se laai of tas.
  • 'n Lys van A-Z woorde (een per dubbelblad wat gereeld deur leerders in skryfwerk gebruik word.
  • 'n Blankoblok op die alfabetbladsye (bl. 4-55) wat leerders toelaat om toepaslike letters en woorde in hul eie handskrif te skryf volgens wat hul by skool leer.
  • 'n Gewilde , relevante tema vir elke letter van die alfabet en woorde wat met die tema verband hou word omring deur aantreklike en insiggewende kunswerke. Hierdie woorde , saam met die illustrasies , sal taalontwikkeling bevorder , woordeskat uitbrei , dien as boustene vir die uitbreiding van idees en die belangstelling in leer stimuleer.

Aanvullende woordelyste oor gewilde onderwerpe en temas aan die einde van die boek.

Pharos Afrikaansgids - Naslaanlyste en Taalreëls Volgens die 2017-AWS (Afrikaans, Paperback): Nicolaas Faasen Pharos Afrikaansgids - Naslaanlyste en Taalreëls Volgens die 2017-AWS (Afrikaans, Paperback)
Nicolaas Faasen
R390 R348 Discovery Miles 3 480 Save R42 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls en is KABV- geskik. Dit dek die belangrike taalsake wat oor leerders se pad kom en is 'n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers.

- Deel A bevat naslaanlyste van woorde wat dikwels spellingprobleme oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykings en idiome.

- Deel B is ’n naslaangedeelte wat belangrike en algemene taalreëls aan die hand van eenvoudige definisies en enkele voorbeelde verduidelik.

- Deel C bevat nuttige inligting oor byvoorbeeld sinsoorte, woordorde in sinne en die konstruksie van paragrawe. Daar is ook ’n kort oorsig oor tekstipes.

Oxford Bilingual Illustrated Maths Dictionary (Afrikaans, English, Paperback): P. Patilla Oxford Bilingual Illustrated Maths Dictionary (Afrikaans, English, Paperback)
P. Patilla
R316 Discovery Miles 3 160 Ships in 6 - 10 working days

The Oxford Bilingual Illustrated Maths Dictionary is the ideal resource for learners who need help in learning and understanding the language of Maths in English when it is not their home language.

The English-Afrikaans dictionary, the latest in our full_colour, illustrated series, will help Grade 4-9 learners to understand Maths terminology by offering translations of the English headwords and definitions in Afrikaans. The Oxford Bilingual Illustrated Maths Dictionary: English-Afrikaans will help build a strong foundation for Maths excellence.

Features

  • Over 1 000 essential Maths words with clear and simple explanations
  • Topics include mathematical symbols, tables, and formulae
  • Full-colour pictures, extra words, and cross[1]references help build understanding
  • Trilingual headword lists give access to IsiXhosa and IsiZulu translations
  • Also available in English and IsiZulu, English and Setswana, English and IsiXhosa, and English and Sepedi
Kunswoordeboek / Arts Dictionary (Afrikaans, English, Paperback): Prof. Alex Duffey Kunswoordeboek / Arts Dictionary (Afrikaans, English, Paperback)
Prof. Alex Duffey
R510 Discovery Miles 5 100 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Daar het in die diskoersgemeenskap van Kuns 'n dringende behoefte ontstaan aan 'n moderne Woordeboek vir die Beeldende Kunste. In antwoord hierop het die Kommissie 'n werkkomitee gestig, bestaande uit prof Alex Duffey (projekleier), prof Estelle Mare, prof Margaret Slabbert, dr Albert Werth, dr Marietta Alberts, mnr Samuel Pauw, mnr Eric Dunkelman, mnr Niek Coetzee, mnr Balthi du Plessis, mev Rina de Villiers, mev Dirkie Offringa, mev Esme Kruger, mev Valerie Bester en mev Susan Roets om aan die projek te begin werk. 'n Verteenwoordigende groep vakspesialiste en -deskundiges uit 'n verskeidenheid velde en subvelde is genader om termlyste uit hul onderskeie velde by te dra soos byvoorbeeld Estetika, Argitektuur, Kunsgeskiedenis, -metodologie, -onderrig en -praktyk, Kunsweefwerk, Keramiek, Grafiese Ontwerp, Rekenaargrafika, Telefisiegrafika, Animasie, Industriele ontwerp, Inligtingsontwerp, Museumkunde, Fotografie, Drukwerk, Litografie, a, Fotografie, Pottebakkerskuns en Argitektuur.

Beknopte Verklarende Woordeboek (Afrikaans, Paperback): L.C. Eksteen, M.S.B. Kritzinger Beknopte Verklarende Woordeboek (Afrikaans, Paperback)
L.C. Eksteen, M.S.B. Kritzinger
R255 R228 Discovery Miles 2 280 Save R27 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Die PHAROS BEKNOPTE VERKLARENDE WOORDEBOEK bou voort op ’n tradisie van betroubare naslaanwerke en is ’n staatmaker in die Afrikaanse klas, huis en kantoor.

Dié gebruikersvriendelike woordeboek is kompak dog omvattend: dit bevat meer as 30 000 woorde en terme met bondige verklarings.

Kry taalleiding:

  • Hoofklem vir elke trefwoord
  • Woordsoorte
  • Verlede tyd
  • Meervoude
  • Attributiewe vorm en trappe van vergelyking
  • Akronieme en afkortings
  • Etikette vir bykomende konteksleiding
  • Voorbeeldfrases of kort sinne waar nodig
Pharos Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary - (Afrikaans-Engels/English-Afrikaans) (Afrikaans, English,... Pharos Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary - (Afrikaans-Engels/English-Afrikaans) (Afrikaans, English, Paperback)
R260 R232 Discovery Miles 2 320 Save R28 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans–Engels/English–Afrikaans is geskik vir leerders in graad 1 tot 4. Die woordeboek bevat die sigwoorde en spelwoorde wat in die taalkurrikulums vir Afrikaans en Engels in die Grondslagfase gespesifiseer word.

Hierdie splinternuwe woordeboek is ’n volwaardige eerste tweetalige woordeboek wat jong leerders met woordeboekwerk sal help. Met dié woordeboek kan Engelse leerders stelselmatig met Afrikaans vertroud raak, en Afrikaanse leerders met Engels.

Konvensionele woordeboekkenmerke soos woordsoorte, lettergreepverdeling, sinonieme, teenoorgesteldes, verlede tyd, meervoude en verkleining word aangedui. Daarby help frases, voorbeeldsinne en illustrasies met begrip en om te onderskei tussen homonieme, homofone en woorde wat dikwels verwar word.

Leerders raak op ’n eenvoudige manier vertroud met hoe ’n vertalende woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die Intermediêre Fase en Senior Fase sal kan gebruik.

Oxford First Bilingual Dictionary: English and Afrikaans (English, Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Paizee Oxford First Bilingual Dictionary: English and Afrikaans (English, Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
D. Paizee
R216 Discovery Miles 2 160 View more sellers In Stock

Suitable for learners of English and learners of Afrikaans in Grade 2 and upwards. Meets curriculum requirements for learners to use a dictionary. Beautifully illustrated in colour. Geskik vir leerders van Engels en leerders van Afrikaans in Graad 2 en verder. Voldoen aan die kurrikulumvereistes vir leerders om 'n woordeboek te gebruik. Pragtige kleurillustrasies.

Pharos Afrikaans-English Klein Woordeboek / Little Dictionary (Afrikaans, English, Paperback, 14th Revised Edition): Jan... Pharos Afrikaans-English Klein Woordeboek / Little Dictionary (Afrikaans, English, Paperback, 14th Revised Edition)
Jan Kromhout
R427 Discovery Miles 4 270 In Stock

Die handige klein tweetalige woordeboek is reeds dekades lank 'n wenner. Die herverpakte uitgawe van Klein woordeboek bevat talle hedendaagse woorde en uitdrukkings, afkortings en akronieme wat in omloop gekom het vanwee die veranderende situasie in Suid-Afrika, asook tegnologiese ontwikkelings. 'n Nuttige bylae bevat die name van Suid-Afrika se nege provinsies en elf ampstale.

Afrikaans-English, English-Afrikaans Dictionary - With Over 28,000 Entries (Afrikaans, Paperback): Alet Kruger, Penny Grearson Afrikaans-English, English-Afrikaans Dictionary - With Over 28,000 Entries (Afrikaans, Paperback)
Alet Kruger, Penny Grearson
R235 R215 Discovery Miles 2 150 Save R20 (9%) Ships in 9 - 17 working days

Afrikaans-English, English-Afrikaans dictionary with over 28,000 entries. It has numbered senses and idioms, and is a compact bilingual resource for learners and visitors to South Africa. It shows parts of speech for every entry to aid correct usage. This new, concise Afrikaans-English, English-Afrikaans dictionary is particularly useful for students of language, and for business purposes. Inexpensive and accessible, it has clear and comprehensive content, with lists of verb structures, auxiliary verbs, irregular verbs, and quick and easy reference to over 28,000 entries. A new dictionary for G&G from 2014. A compact bilingual dictionary for learners of Afrikaans and ideal also for the visitor as well as the student. Contains a large selection of up-to-date words.

English, Afrikaans, Northern Sotho, Tswana Aid (English & Foreign language, Paperback): Isabel Uys English, Afrikaans, Northern Sotho, Tswana Aid (English & Foreign language, Paperback)
Isabel Uys
R299 R267 Discovery Miles 2 670 Save R32 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

The English-Afrikaans-Northern Sotho-Tswana Aid is a handy reference work for those wishing to improve their knowledge of one or more of the four languages included.

Translations for commonly used words and phrases are given in the four languages at a glance. The words and phrases are arranged in different themes such as days of the week, the months of the year, shopping, religion, food and drink.

Ideal for use in the classroom, office or for self-study at home.

Pharos Afrikaans Vir Almal (Afrikaans, Paperback): Isabel Uys Pharos Afrikaans Vir Almal (Afrikaans, Paperback)
Isabel Uys
R385 R344 Discovery Miles 3 440 Save R41 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie splinternuwe titel is die eerste taalnaslaanbron wat KABV-gebaseer is. Dit bestaan uit twee dele. Die eerste deel sluit taalreëls en nalsaanlyste in, en die tweede deel bevat algemene kennisfeite oor Suid-Afrika en die res van die wêreld.

KABV-vereistes vir Afrikaans Huistaal en Eerste en Tweede Addisionele Taal vorm die basis vir die onderwerpe wat in dié boek bespreek word. Hierdie onderwerpe sluit onder meer die volgende in: punktuasie, sametrekkings, woordsoorte, letterlike en figuurlike betekenis, geluide van dinge en diere, tye, sinonieme en antonieme, homonieme en homofone en leenwoorde, om maar ’n paar te noem. Dit bevat ook ’n lys met handige literêre terme soos hiperool, klanknabootsing en personifikasie, sowel as nuttige notas oor skriftelike werk.

Die tweede deel van die boek fokus op algemene kennisfeite soos die nasionale simbole van Suid-Afrika, wie ons buurlande is, waar ons elf amptelike tale gepraat word, wie die wêreldleiers is, watter geldeenheid waar gebruik word, en groot uitvindsels van die wêreld.

Die eenvoudige uitleg en duidelike leiding maak hierdie titel ’n moet-hê vir elke leerder wat Afrikaans as ’n Huistaal of Eerste of Tweede Addisionele Taal wil slaag. Dit is ook ’n handige naslaanbron vir volwassenes.

*Die Engelse ekwivalent van hierdie publikasie is ook beskikbaar onder die titel English for All.

Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022 (Afrikaans, English, Paperback): Pharos Pharos Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022 (Afrikaans, English, Paperback)
Pharos Pharos
R255 R228 Discovery Miles 2 280 Save R27 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Die handige, immergewilde Tweetalige Sakwoordeboek bevat die 35 000 frekwentste woorde in Afrikaans en Engels. Trefwoorde word in blou aangegee en betekenisonderskeidings van dieselfde woord is genommer sodat gebruikers inligting makliker kan vind. Etikette en gebruiksleiding help gebruikers verder om die gepaste vertaling vir 'n woord te kies. By elke trefwoord word die woordsoort aangedui en fleksievorme, soos meervoude en verledetydsvorme van die trefwoord, word aangegee in gevalle waar hulle onreelmatig gevorm word. Die woordeboek is 'n staatmaker in die klaskamer, kantoor, tuis of in die skooltas.

Oxford Afrikaans-Engels English-Afrikaans Skoolwoordeboek School Dictionary (Afrikaans, Hardcover, 2nd ed): Oxford University... Oxford Afrikaans-Engels English-Afrikaans Skoolwoordeboek School Dictionary (Afrikaans, Hardcover, 2nd ed)
Oxford University Press Oxford University Press
R398 Discovery Miles 3 980 Ships in 6 - 10 working days
Protea Miniwoordeboek - Afrikaans - Nederlands - Nederlands - Afrikaans (Afrikaans, Paperback): Roy Pheiffer, Fred Pheiffer,... Protea Miniwoordeboek - Afrikaans - Nederlands - Nederlands - Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
Roy Pheiffer, Fred Pheiffer, Anneli Terre Blance, Sief Veltkamp-Visser
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie miniwoordeboek vir Nederlands en Afrikaans is ideaal om vir 'n taalkursus te gebruik of om op reis saam te neem. Die woordeboek is baie volledig en prakties en is 'n gerieflike sakboekgrootte. Dit is tweedelig en bevat 30 000 aktuele Afrikaanse en Nederlandse woorde. Algemene uitdrukkings en gesegdes word ingesluit. Die grondbeginsels van Nederlands word ook gegee.

Oxford skoolwoordeboek vir Afrikaans (Afrikaans, Paperback): OUP SA OUP SA Oxford skoolwoordeboek vir Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
OUP SA OUP SA
R259 Discovery Miles 2 590 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Mini-Woordeboek / Mini-Dictionary - Afrikaans-Engels / English-Afrikaans (Afrikaans, Paperback): Jan Kromhout Mini-Woordeboek / Mini-Dictionary - Afrikaans-Engels / English-Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
Jan Kromhout
R185 R165 Discovery Miles 1 650 Save R20 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days
Explanatory dictionary of politics / Verklarende politieke woordeboek - Bilingual core terms and definitions in political... Explanatory dictionary of politics / Verklarende politieke woordeboek - Bilingual core terms and definitions in political science / Tweetalige kernterme en -definisies in politieke wetenskap (English, Afrikaans, Paperback)
Albert Venter, Susan Botha, Louis du Plessis, Marietta Alberts
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R690 Discovery Miles 6 900 Ships in 4 - 6 working days

The Explanatory Dictionary of Politics (EDP) contains 2 620 key political terms and definitions. The main goal of the EDP is to facilitate a proper understanding of the political realm. The EDP provides assistance to subject specialists and language practitioners. The disciplines involved, which are loosely referred to as the political sciences, include politics, international politics, international relations, African politics, strategic studies, as well as aspects of political development, political administration and political economy. Die Verklarende Politieke Woordeboek (VPW) is gebaseer op die bekroonde tweetalige Nuwerwetse Politieke Woordeboek (NPW) van 2011, en bevat 2 620 politieke kernterme en -definisies. Die hoofdoel van die VPW is om behoorlike begrip van die politieke bestel moontlik te maak. Die VPW verleen hulp aan vakspesialiste en taalpraktisyns. Die dissiplines betrokke en waarna breedweg as die politieke wetenskappe verwys word, sluit in politiek, internasionale politiek, internasionale verhoudinge, Afrikapolitiek, strategiese studies, sowel as aspekte van politieke ontwikkeling, politieke administrasie en politieke ekonomie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Blood's Inner Rhyme - An…
Antjie Krog Paperback R370 R330 Discovery Miles 3 300
How To Get A SARS Refund
Daniel Baines Paperback  (3)
R168 Discovery Miles 1 680
Untitled - Securing Land Tenure In Urban…
Donna Hornby, Rosalie Kingwill, … Paperback  (3)
R295 R272 Discovery Miles 2 720
100 Mandela Moments
Kate Sidley Paperback R231 Discovery Miles 2 310
Disney Encanto: Magic Ink Pictures
Hinkler Pty Ltd Paperback R99 R90 Discovery Miles 900
Democracy Works - Re-Wiring Politics To…
Greg Mills, Olusegun Obasanjo, … Paperback R320 R290 Discovery Miles 2 900
Epic Land - Namibia Exposed
Amy Schoeman Hardcover R556 Discovery Miles 5 560
Madam & Eve 2018 - The Guptas Ate My…
Stephen Francis, Rico Schacherl Paperback R220 R203 Discovery Miles 2 030
Crushing It - How Great Entrepreneurs…
Gary Vaynerchuk Paperback  (2)
R517 R267 Discovery Miles 2 670
Self-Helpless - A Cynic's Search for…
Rebecca Davis Paperback  (4)
R290 R263 Discovery Miles 2 630

 

Partners