Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses
volgens die 2017-uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls en is KABV-
geskik. Dit dek die belangrike taalsake wat oor leerders se pad kom en is 'n
praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers.
- Deel A bevat naslaanlyste van woorde wat dikwels spellingprobleme
oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykings en
idiome.
- Deel B is ’n naslaangedeelte wat belangrike en algemene taalreëls aan
die hand van eenvoudige definisies en enkele voorbeelde verduidelik.
- Deel C bevat nuttige inligting oor byvoorbeeld sinsoorte, woordorde in
sinne en die konstruksie van paragrawe. Daar is ook ’n kort oorsig oor
tekstipes.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!