|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > All-In-One > Afrikaans
Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die
vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) vir Graad 3. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee
geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud,
met minstens twee bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die
Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die
onderrigplanne in die Onderwysersgids beskryf volledig hoe, waar en
wanneer elke bladsy in die Leerderboek gebruik moet word.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en
klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige
lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe
beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en
assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om
fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees
dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele
klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde
sinne vorm.

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid
tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks,
rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal
ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op
informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die
moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste
maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n
beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele
geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die
ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad
2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig
het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook
so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan
word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium,
ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die
temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes
teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer
dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met
hulpbronne vir die onderwyser.