0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (4)
  • R50 - R100 (40)
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade R > Afrikaans

Nuwe alles-in-een: Waar is my eiertjie?: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Waar is my eiertjie?: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Lees van links na regs, diskrimineer verskille in die patroonsin. Herroeping van volgorde van gebeure. Benoem emosies in storie uitgebeeld en rolspel die emosies.

Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak 4: Leesboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak 4: Leesboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Ouditiewe diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie: Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 1 - Kyk Vir My!: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 1 - Kyk Vir My!: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

Fokus:

Woordeskatuitbreiding van verskeie wilde diere

Onderskeiding van figuur-agtergrond, leerders vind die kernwoord wat hulle gelees het in die sin wat onderwyser gelees het.

Nuwe Alles-In-Een: In die klaskamer: Vlak 1: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: In die klaskamer: Vlak 1: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel; Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees). Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by 'n partytjie of spesiale byeenkoms.

Nuwe alles-in-een: Sportdag by die skool: Vlak 3: Leesboek 2: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Sportdag by die skool: Vlak 3: Leesboek 2: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid sportsoorte en hulpmiddels wat by die sportsoort gebruik word. Ontwikkeling van denkvaardighede: Pas die voorwerp by die sportsoort.

Nuwe Alles-In-Een: Haas en skilpad: Vlak 6: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Haas en skilpad: Vlak 6: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding vanverskeidenheid wilde diere; Ontwikkeling van denkvaardighede: Watter spesiale dag het die diere? Watter spesiale dae vier ons?

Nuwe alles-in-een: Winterklere: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Winterklere: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Konsepvorming van winter en wintersklere m.b.v ondersteunende illustrasies. Woordeskatuitbreiding in konteks: Name van kledingstukke, begrip van ‘n paar skoene, gepaste werkwoorde, ruimtelike begrippe en kleure.

Nuwe Alles-In-Een: Ons gaan skool toe: Vlak 1: Leesboek 5: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Ons gaan skool toe: Vlak 1: Leesboek 5: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees). Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by 'n partytjie of spesiale byeenkoms.

Nuwe alles-in-een: Die partytjie: Vlak 1: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Die partytjie: Vlak 1: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Vormherkenning: Figuur-agtergrondonderskeiding en verskille/ooreenkomste/konstantheid in grootte en kleur van sirkels/vierkante/driehoeke. Sortering en klassifikasie van kleredrag, vorms en kleure met speelkaarte.

Nuwe alles-in-een: Diere wat kriewel en kruip: Vlak 8: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een: Diere wat kriewel en kruip: Vlak 8: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: Name van ’n aantal reptiele en insekte in & om die huis Ontwikkeling - redenasievermoë, watter reptiele/insekte nuttig is en watter skadelik/gevaarlik is. Bewusmaking - bewaring van dierelewe/veiligheidsaspekte t.o.v. reptiele en insekte.

Nuwe alles-in-een: Waarvan is dit gemaak?: Vlak 7: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Waarvan is dit gemaak?: Vlak 7: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding. Bekendstelling van eenvoudige feiteteks en ontwikkeling van denkvaardighede: interpreteer & redeneer. Fotoboek van dinge wat met natuurlike hulpbronne gemaak word.

Nuwe alles-in-een: Die honger wurm: Vlak 8: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Die honger wurm: Vlak 8: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van, groentename, tel tot 10 en voorwerpe in winkel. Besondere aandag aan interpretasie van illustrasies. Let op hoe die wurm elke keer ontsnap en dan amper ’n grusame einde beleef.

Nuwe Alles-In-Een: Die ruimtemanne soek 'n huis : Vlak 8: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans,... Nuwe Alles-In-Een: Die ruimtemanne soek 'n huis : Vlak 8: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: Benoem groot verskeidenheid tipies Suid-Afrikaanse aktiwiteite en sportsoorte; Bewusmaking van trots op ons land en gewoontes.

Nuwe alles-in-een: Die boom in die tuin: Vlak 3: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Die boom in die tuin: Vlak 3: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding. Bekendstelling van eenvoudige feiteteks en ontwikkeling van denkvaardighede: interpreteer & redeneer. Fotoboek van dinge wat met natuurlike hulpbronne gemaak word.

Simon: Graad R: Leesboek 1 (Afrikaans, Paperback): Simon: Graad R: Leesboek 1 (Afrikaans, Paperback)
R41 Discovery Miles 410 Ships in 6 - 10 working days

Oxford Graad R is 'n leesreeks wat opgestel is in ooreenstemming met die KABV. Die reeks ondersteun ontluikende geletterdheid en Wiskunde deur die gebruikmaking van Lewensvaardighede-temas en toevallige leer. Leer deur speel, asook noodsaaklike vaardighede soos die kruising van die middellyn, visuele diskriminasie, visuele persepsie, en nog meer, word alles saamgevat in die helder, aantreklike kunswerk van elke leesboek.

Sjoe, dis somer!: Graad R: Leesboek 8 (Afrikaans, Paperback): Sjoe, dis somer!: Graad R: Leesboek 8 (Afrikaans, Paperback)
R41 Discovery Miles 410 Ships in 6 - 10 working days

Oxford Graad R is 'n leesreeks wat opgestel is in ooreenstemming met die KABV. Die reeks ondersteun ontluikende geletterdheid en Wiskunde deur die gebruikmaking van Lewensvaardighede-temas en toevallige leer. Leer deur speel, asook noodsaaklike vaardighede soos die kruising van die middellyn, visuele diskriminasie, visuele persepsie, en nog meer, word alles saamgevat in die helder, aantreklike kunswerk van elke leesboek.

Nuwe alles-in-een: In die winkel: Vlak 2: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: In die winkel: Vlak 2: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 8 - 13 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Fonemiese bewustheid: Aanvangsklank van die woorde en klap die drieletterwoorde uit in klanke. Onderskeiding van figuur-agtergrond en raaksien van besonderhede op prent.

Ronnie en die herfswinde: Gr R: Gegradeerde Leesboek 15 (Afrikaans, Paperback): Ronnie en die herfswinde: Gr R: Gegradeerde Leesboek 15 (Afrikaans, Paperback)
R41 Discovery Miles 410 Ships in 6 - 10 working days

Oxford Graad R is 'n leesreeks wat opgestel is in ooreenstemming met die KABV. Die reeks ondersteun ontluikende geletterdheid en Wiskunde deur die gebruikmaking van Lewensvaardighede-temas en toevallige leer. Leer deur speel, asook noodsaaklike vaardighed

Kyk na my!: Graad R: Leesboek 6 (Afrikaans, Paperback): N. Faasen, K. Geldenhuys, L. Louw Kyk na my!: Graad R: Leesboek 6 (Afrikaans, Paperback)
N. Faasen, K. Geldenhuys, L. Louw
R41 Discovery Miles 410 Ships in 6 - 10 working days

Oxford Graad R is 'n leesreeks wat opgestel is in ooreenstemming met die KABV. Die reeks ondersteun ontluikende geletterdheid en Wiskunde deur die gebruikmaking van Lewensvaardighede-temas en toevallige leer. Leer deur speel, asook noodsaaklike vaardighede soos die kruising van die middellyn, visuele diskriminasie, visuele persepsie, en nog meer, word alles saamgevat in die helder, aantreklike kunswerk van elke leesboek.

Slimkoppe Wiskunde Gr R (Afrikaans, Paperback): R. Brice, A. Hathway Slimkoppe Wiskunde Gr R (Afrikaans, Paperback)
R. Brice, A. Hathway
R171 Discovery Miles 1 710 Ships in 5 - 10 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse Wiskunde-kurrikulum. Hierdie Slimkoppe-werkboek is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf spesiaal vir graad R-leerders en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Afrikaans Gr R (Afrikaans, Paperback): Robyn Brice, Anne Thaway Slimkoppe Afrikaans Gr R (Afrikaans, Paperback)
Robyn Brice, Anne Thaway
R171 Discovery Miles 1 710 Ships in 5 - 10 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Hierdie Slimkoppe-werkboek is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf spesiaal vir graad R-leerders en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Proud Tree
Luane Roche Paperback R194 R178 Discovery Miles 1 780
The Adventures of Glia Girl - When…
Christine Holubec-Jackson Hardcover R556 Discovery Miles 5 560
Virtual Mentoring for Teachers - Online…
Jared Keengwe, Lydia Kyei-Blankson Hardcover R4,475 Discovery Miles 44 750
Strayborn - Draev Guardians
E E Rawls Hardcover R794 Discovery Miles 7 940
Dr. Marta's Literacy Learning Guide For…
Marta D Collier Hardcover R1,563 Discovery Miles 15 630
Ambassador
William Alexander Paperback R185 Discovery Miles 1 850
The Feather
Wendy Mary Matthews Hardcover R496 Discovery Miles 4 960
Fiddly Fingers - The Misadventures of…
Stuart Carruthers Hardcover R385 Discovery Miles 3 850
All Bodies Are Good Bodies
Charlotte Barkla Board book R231 R210 Discovery Miles 2 100
The True Jesus - Uncovering the Divinity…
David Limbaugh Hardcover R707 R641 Discovery Miles 6 410

 

Partners