|
Books > Arts & Architecture
Foto's het nog altyd sterk emosies ontlok - spesiale herinnerings
wat op kamera vasgele word, het hul eie besondere bekoring. Daardie
bekoring kan egter slegs met ander gedeel word as die foto's
uitgestal word. En daarvoor bestaan daar veel meer moontlikhede as
om hulle bloot in 'n album te sit of in 'n raam op te hang. Hierdie
boek bevat meer as 75 idees om jou foto's op aantreklike en
interessante maniere te vertoon. Dit is die resultaat van baie
proefskote en eksperimentering. Sommige van die projekte is
funksioneel en dekoratief, en ander weer heerlik prettig. Almal het
egter een ding in gemeen: die kreatiewe gebruik van foto's, en wat
jy ook al byderhand het om dit mee te versier. Basisse sluit in
skilderdoek, glas, porselein en keramiek, hout en harde bord, lap,
kerse en vloerlyste. Daar is trouens bitter min oppervlakke wat nie
op een of ander manier met foto's bedek kan word nie. Verskeie
tegnieke word gebruik, waaronder verskillende oordragmetodes,
decoupage, fotomontage en hars-deklae. Gebruik die idees om jou
foto's in persoonlike geskenke te omskep deur alledaagse artikels
daarmee te versier, of om treffende dekoritems vir jou huis te
maak. Wanneer jy eers begin, sal jy dalk nie weer wil ophou nie!
Die stap-vir-stap-illustrasies en aantreklike foto's van die
voltooide projekte sal jou leer en inspireer. Gee dus jou
skeppendheid vrye teuels en vul jou lewe met jou spesiale
oomblikke.
![Art Deco (Hardcover): Victoria Charles, Klaus H. Carl](//media.loot.co.za/images/x80/1299585107153179215.jpg) |
Art Deco
(Hardcover)
Victoria Charles, Klaus H. Carl
|
R501
Discovery Miles 5 010
|
Ships in 12 - 17 working days
|
|
![Cubism (Hardcover): Guillaume Apollinaire, Dorothea Eimert](//media.loot.co.za/images/x80/5697631618262179215.jpg) |
Cubism
(Hardcover)
Guillaume Apollinaire, Dorothea Eimert
|
R501
Discovery Miles 5 010
|
Ships in 12 - 17 working days
|
|
![Dada (Hardcover): G. Appolinaire, Victoria Charles](//media.loot.co.za/images/x80/2399099534647179215.jpg) |
Dada
(Hardcover)
G. Appolinaire, Victoria Charles
|
R501
Discovery Miles 5 010
|
Ships in 12 - 17 working days
|
|
![Naive Art (Hardcover): Nathalia Brodskaia, Viorel Rau](//media.loot.co.za/images/x80/3498608362718179215.jpg) |
Naive Art
(Hardcover)
Nathalia Brodskaia, Viorel Rau
|
R501
Discovery Miles 5 010
|
Ships in 12 - 17 working days
|
|
![Rococo (Hardcover): Klaus H. Carl, Victoria Charles](//media.loot.co.za/images/x80/3498608362725179215.jpg) |
Rococo
(Hardcover)
Klaus H. Carl, Victoria Charles
|
R501
Discovery Miles 5 010
|
Ships in 12 - 17 working days
|
|
![Roman Art (Hardcover): Eugenie Strong, Elie Faure](//media.loot.co.za/images/x80/1299585107174179215.jpg) |
Roman Art
(Hardcover)
Eugenie Strong, Elie Faure
|
R501
Discovery Miles 5 010
|
Ships in 12 - 17 working days
|
|
|
You may like...
Soldaat
Reynardt Hugo
Paperback
R260
R224
Discovery Miles 2 240
Let Love Rule
Lenny Kravitz, David Ritz
Paperback
R453
R379
Discovery Miles 3 790
|