|
|
Books > Food & Drink > General cookery
Katrien van Zyl deel vars, oorspronklike idees vir maklike
bruidspare om op troukoeke te gebruik. Kies uit verskeie
kombinasies, gelaatstrekke, haarstyle en bykomstighede en skep iets
wat soos die bruidspaar lyk vir wie die koek bedoel is. 20 projekte
met hope variasies; Duidelike stap-vir-stap aanwysings; Maklik om
te maak en by die spesifieke bruidspaar te laat pas.
Met Verskombuis lewer George Weideman 'n kombinasie: Poesie en kos praat hier saam, met en oor mekaar om 'n watertandlekker veelgangmaaltyd te bied vir die fynproewer van voedsel en vers.
Die resepte is oorwegend deur die digter self ontwikkel en tussen die proe en probeer deur neergeskryf - doudagdisse, hoofdisse en toekos, slaaieen agteroppies. Die bundel word afgesluit met 'n besondere vyftal outydse poedingresepte wat uit die kookboekie van ene Anna Maria Kersop met die datum 1879 oorgeneem is.
Die verse uit Weideman se kombuis handel soms die heerlike bestanddele soos granate, eiervrug, sampioene, dadels en turksvye, soms oor besondere geregte, soms oor goeters wat in die kombuis gebruik word ("Tot lof van die lepel"), soms oor eksotiese geregte soos Imam Bayildi en borsjt, maar soms ook baie gewone lekkertes uit die kombuis, soos "Opstaankoffie", "Aanbrandsel" en "Broodbak".
En wie sou nou kon raai dat 'n kalbaspampoentjie soveel stuitigheid kan oplewer? Verskombuis is 'n bundel wat proe-proe met keurige wyn geniet kan word, maar soms ook met groot happe verslind sal kan word!
Make the most of your air fryer with 75 recipes for delicious, easy,
and affordable bakes.
Easier, quicker, cheaper, healthier – the air fryer has revolutionized
the way we cook – and now bake! With recipes for brownies and buns,
cookies, cobblers and cupcakes, layer cakes and traybakes, and even
soda bread and focaccia, this is the complete guide to baking in your
air fryer.
Whether you’re looking to save time or money, want to make your treats
healthier, or are simply looking for new recipes to try in your air
fryer, baking has never been easier with these inspiring and impressive
recipes.
|
|