|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > General
In hierdie avontuur kry Karel Kameleon en sy vriende Sollie en
Henko die opdrag om professor Borrie te vind. Die spore lei na
Kwaakstad, ’n stad vol paddas en kikkers. Maar hoekom gedra hierdie
diere hulle so vreemd? En waarom is die professor daarheen ontvoer?
Wie was dit? En wat het die professor se towerdrankie daarmee uit
te waai?
 |
Giant Legs
(Hardcover)
Tuula Pere; Illustrated by Catty Flores; Edited by Susan Korman
|
R661
R620
Discovery Miles 6 200
Save R41 (6%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Jimmy the Fries
(Hardcover)
Morteza Motlagh; Illustrated by Christopher Martin
|
R658
Discovery Miles 6 580
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
Vir langer as wat kroonprins Florin oud is, is die twee koninkryke
Monfiel en Vinland in ’n wrede oorlog verwikkel. Tot daar op ’n dag
’n bode die goeie tyding bring dat die twee konings vrede gesluit
het. Florin word na die vredesfees in Vinland genooi, maar daar
aangekom, wag die grootste skok op die jong prins: Die sogenaamde
vredesverdrag was ’n lokval. Sy pa, koning Philip, en sy gevolg is
gevange geneem en Florin verloor in ’n oogwink alles wat hy het: sy
pa, sy titel, sy koninkryk en sy eer. Koning Theodo laat hom leef,
maar verdoem hom om opgelei te word as hofnar deur Mimus – Theodo
se onvoorspelbare, enigmatiese en met tye gemene hofnar. Saam met
Mimus moet Florin dag na dag leer hoe om die laagste skepsel aan
die hof te wees en sy kop te behou deur die koning te laat lag.
Maar daar is meer aan Mimus as donkieore, ’n narmasker en lawwe
toertjies, wat Florin laat wonder of Mimus dalk sy vertroueling en
vriend kan wees … of ’n pop wat slegs na Theodo se pype dans? Mimus
is ’n verhaal van konings en narre, mag en vernedering, humor en
hartseer, en in die middel ’n enkele hofnar wat terselfdertyd lig
en donker verteenwoordig. Dit is ’n intrige wat oud en jonk sal
meesleur na die Middeleeue en tot op die laaste bladsy sal boei.
|
You may like...
Ripple
Jesse Bennett
Paperback
R361
R331
Discovery Miles 3 310
Polleke
Guus Kuijer
Hardcover
R185
Discovery Miles 1 850
|