|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > General
Lillie lees op 'n dag 'n gruwelike boek oor vampiere. Maar moenie
dink dit skrik Lillie af nie! Inteendeel. Lillie is mos vir niks
bang nie, en sy besluit om Transsilvanie te besoek om die gevreesde
skepsels met haar eie oe te sien. Gewapen met knoffel, houtdolke,
sonbrille en nog wat, doen sy die heksesprong en beland binne-in
Dracula se kasteel! Sal sy die moedelose inwoners van Brasov kan
help? En self uit Dracula se kloue kan bly?
 |
Beans and Rice
(Hardcover)
Joshua Lawrence Patel Deutsch; Illustrated by Vikas Upadhyay
|
R494
R460
Discovery Miles 4 600
Save R34 (7%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
|
You may like...
Tekkies
Jaco Jacobs
Paperback
R225
R204
Discovery Miles 2 040
|