|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > General
Grobbelaartjie, 'n jong bosvarkie, is van sy ouers se plaas af op
pad na Velskoendorp om sy fortuin te soek. Op sy reis ontmoet hy
verskeie uiteenlopende karakters, maak nuwe vriende (en vyande) en
beland in talle vreemde situasies. Met hierdie speelse en
verbeeldingryke teks skep die skrywer 'n fantasiewereld waar dier
en mens saam kan boer en waar 'n bosvarkie 'n reuseverskil kan
maak. Die volwasse leser sal die tong-in-die-kies sosiale
kommentaar waardeer, terwyl jonger lesers hulle sal inleef in die
asemrowende avonture van dapper Grobbelaartjie.
 |
Beans and Rice
(Hardcover)
Joshua Lawrence Patel Deutsch; Illustrated by Vikas Upadhyay
|
R494
R460
Discovery Miles 4 600
Save R34 (7%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
|
You may like...
Flember 4
Jamie Smart
Paperback
R225
R201
Discovery Miles 2 010
Ripple
Jesse Bennett
Paperback
R361
R331
Discovery Miles 3 310
|