|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > General
 |
Sheldon's Time
(Hardcover)
Lindsey Pope; Illustrated by Nadja Bullis; Edited by Jana Broecker
|
R459
R429
Discovery Miles 4 290
Save R30 (7%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
It is Findus the talking cat's birthday, so Farmer Pettson wants to
bake a big stack of pancakes for the cat who has three birthdays a
year. But how can they get the eggs when the bull is in the way?
But before he can start baking, Pettson has to fix a puncture on
his bike, find the keys to the shed and distract Anderson's bull.
Only then can he bike to the shop to buy flour for the pancakes
Dat kinders vroeër of later prontuit vrae oor die dood sal vra, is iets waarvan elke ouer deeglik bewus is. Nietemin is die antwoorde selde prontuit of sonder eufemistiese kinkels wanneer dié vrae wel ter tafel kom. “Kindervriendelike” boeke oor die dood bestaan wel – maar die natuurlikheid en openlikheid waarmee hierdie onlosmaaklike aspek van die mens se bestaan in Eend, Dood en Tulp hanteer word, is binne die Afrikaanse lesersraamwerk geheel en al vernuwend.
Dood, so leer die leser, was nog maar altyd Eend se onsigbare kameraad. Dis bloot dat Eend hom nog nooit van tevore raakgesien het nie. Wanneer die twee mekaar op ’n dag wel leer ken, is daar skielik nie sprake van die vrees of die afstand wat Eend vermoed het nie – en moet ’n mens saam met Dood kopskud en erken dat die lewe nou maar eenmaal sy eie gang gaan.
In hierdie avontuur kry Karel Kameleon en sy vriende Sollie en
Henko die opdrag om professor Borrie te vind. Die spore lei na
Kwaakstad, ’n stad vol paddas en kikkers. Maar hoekom gedra hierdie
diere hulle so vreemd? En waarom is die professor daarheen ontvoer?
Wie was dit? En wat het die professor se towerdrankie daarmee uit
te waai?
|
|