|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > General
 |
Miracle Me
(Hardcover)
Arielle Morgan; Illustrated by Tara
|
R712
Discovery Miles 7 120
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar
was verskeie herdrukke. Hierdie is die sewende titel in die
Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit
is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is
die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die
vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! In alles was
Jasper nog altyd die onbestrede leier, maar nou lyk dit asof sy
maats hom eenkant toe stoot, en dit net omdat hy nie soos ‘n
meisiekind op ‘n verhoog wil gaan ronddans nie. Asof daar nie veel
belangriker dinge is wat ‘n seun kan doen nie! En boonop lyk dit
ook nog asof hulle dink hy kan nie toneel speel nie! Jasper is
egter nie iemand wat homself bejammer as dinge ‘n bietjie donker
lyk nie. Hy het lankal geleer dat dit die heel beste is om uit te
spring en iets te doen om die saak reg te stel — en soos altyd
spring die klein borselkop met soveel entoesiasme aan die werk, dat
hy homself, en die leser, ‘n bietjie uitasem laat. Kom deel in die
avonture van Jasper.
 |
Dog is Patient
(Hardcover)
Aaron Pickering; Illustrated by Nicole Guerra-Coon
|
R645
R579
Discovery Miles 5 790
Save R66 (10%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
|
You may like...
Polleke
Guus Kuijer
Hardcover
R108
Discovery Miles 1 080
|