|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > General
 |
No Excuses
(Hardcover)
Stephen Harris
|
R560
R514
Discovery Miles 5 140
Save R46 (8%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Wat leer jy nou eintlik in 'n skool? Is dit lekker om te leer? En sal daar dan nog tyd vir speel ook wees?
'n Meevoerende prenteboekavontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.
 |
Die verraaier
(Afrikaans, Paperback)
Gerrie Radloff; Illustrated by Douw van Heerden; Edited by Francois Maree
|
R100
R93
Discovery Miles 930
Save R7 (7%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
|
Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik
tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes
beleef. Die verhale, wat in die 1740's afspeel aan die Kaap de
Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by
die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener,
maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die
verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans
tweede taal vir ouer leerlinge.
|
You may like...
Ghosteen
Nick Cave And The Bad Seeds
CD
R454
Discovery Miles 4 540
|