|
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts > General
Children will never get bored when they have an ULTRA activity book to keep them busy! These books are chock-full of colourful activities, a story, games to play and fun crafts to create. Don't forget the stickers!
Krok hou van speel … maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie.
Dil hou van skool … maar hy hou nie van stilsit nie.
Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil.
Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag!
Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik! Die grafiese roman is perfek vir beginnerlesers!
50 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament. Hierdie boek is vol
lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en
Sy liefde vir hulle bekendstel. Elke Bybelverhaal het: 'n gebed om
kinders te help om met God 'n band te vorm. 'n Christel
 |
Besige Dag
(Board book)
Kat Jewel, Elisa Ferro
|
R200
R181
Discovery Miles 1 810
Save R19 (9%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
Gee jou kleinding ‘n voorsprong! Hierdie boek is spesiaal geskryf om
taalontwikkeling te bevorder en kleuters se selfvertroue ‘n hupstoot te
gee terwyl hulle leer praat.
Geskep deur ouers vir ouers. Kleuterklets kan vinnig of stadig gelees
word, afhangende van hoeveel tyd (en energie!) jy het. Of dit vyf
minute of 25 is, jou kleinding sal versot wees daarop om dié boek met
jou te deel.
Propvol raad en wenke, met flappies om te lig en snaakse detail om op
elke besige bladsy te ontdek. Dié boek sal jou help om jou kleuter te
leer praat - en om met jou kleuter te praat!
Follow the path and get learning with this first opposites adventure
based on the best-loved world of the Bear Hunt film.
Use your finger to trace each direction and learn all about opposites
in this first alphabet adventure. From big and small, to high and low,
this early learning book simply displays ideas of opposite things, with
easy-to-follow content and interactive content. Featuring animals and
plants from the best-loved Bear Hunt film, learning all about first
opposites has never been more fun!
|
|