|
|
Books > Sport & Leisure > Sports & outdoor recreation > Field sports: fishing, hunting, shooting > Hunting or shooting animals & game
Veld is 'n lewensbelangrike natuurlike hulpbron vir ons aardse
bestaan. Sowat 80% van ons mooi land bestaan uit veld. Die grootste
deel daarvan word vir vee- en wildboerdery asook vir bewaring van
biodiversiteit en vir ontspanning gebruik. Goeie veldbestuur is
nodig om grondagteruitgang te stuit en om volhoubare
voedselproduksie en bewaring van biodiversiteit te verseker. Maar
goeie veldbestuur berus op 'n goeie kennis van ekologiese beginsels
en veldbestuurspraktyke, iets wat baie grondgebruikers nie beskore
was om te verkry nie. Die boek poog om die nodige kennis te verskaf
om grondgebruikers te help om die grond in hul sorg doeltreffend te
bestuur - inderdaad 'n reuseverantwoordelikheid. Die insluiting van
meer as 380 foto's en illustrasies en die gebruik van maklik
verstaanbare taal in Veldbestuur - Beginsels en Praktyke is daarop
gemik om die taamlik tegniese onderwerp te vereenvoudig.
Unlike some other reproductions of classic texts (1) We have not
used OCR(Optical Character Recognition), as this leads to bad
quality books with introduced typos. (2) In books where there are
images such as portraits, maps, sketches etc We have endeavoured to
keep the quality of these images, so they represent accurately the
original artefact. Although occasionally there may be certain
imperfections with these old texts, we feel they deserve to be made
available for future generations to enjoy.
|
|