![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Fiction > Local Fiction
Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar … Die oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde die vuurproef deurstaan? Daar is Beatrice, en die wette van die natuur. Selfs al word Karen dalk eendag genees verklaar, sal die gemeenskap haar nie maar weer verwerp nie? Eenmaal melaats, altyd melaats. In Genadendal, en by ’n simpatieke dr. Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg – ook vir melaatses. Maar waar is haar eie plekkie in die son?
Whom do you trust when nothing is as it seems? In the aftermath of her mother's sudden death, psychologist Maria Petros confronts disturbing questions. What is the secret society that her mother frequented? Who is the philosopher Maria meets in a therapy session, and why is he pursuing her with such vigour? As she delves into her mother's strange life, she finds herself seduced... and facing grave danger. When in Broad Daylight I Open My Eyes is set in a familiar yet sinister Cape Town. It explores, in evocative and erotic fashion, the extent to which people prey on one another.
Zan de Melker is a beautiful but eccentric woman. She is Zan of the unpredictable seizures and Xusan of the mysterious glass room. She's the Susan whose inappropriate sexual behaviour scandalises the community she lives in. And she is Xan the political activist, and sometimes Xusan Dimelaki, star of the Amsterdam stage. Zan's nephew Henk de Melker is a museum assistant in a small Eastern Cape town. Self-effacing and introverted, 'Henkapology' is a meticulous researcher who writes slim monographs of unremarkable historical figures. Out of the blue, he receives a letter from an Amsterdam lawyer informing him that his long-lost Aunt Zan has died and has left him her house in the city. He must come to Amsterdam to claim his inheritance. Henk has been contemplating a monograph on Cornelius van Gogh, brother of Vincent and Theo, about whom little is known and who is buried in an unmarked grave in South Africa. So he travels to Amsterdam as 'heir in the first instance', planning at the same time to do further research on Cor van Gogh. But Henk is unprepared for what awaits him in Amsterdam. Not only does he have to decide whether to move there permanently, or give up his aunt's legacy to the 'heir in the second instance', the street musician Manuel, but he finds himself being drawn into the maelstrom of life in the Dutch city with its canal belt, pickpockets, prostitutes and street musicians. More than this, he finds that he himself is changing in a way that forces him to confront his past -- those secrets of his childhood that were 'never talked out'. The thirty nights he spends in Amsterdam will change him for ever.
Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.
The murder of a beautiful woman shatters the rural village peace of Alfredville, and her husband, the police station commander, is jailed as chief suspect. Her cousin Peter, a freelance writer in London, returns to South Africa for the first time in decades – unsettled, curious, but also in search of a career-defining story. On checking into the Queen’s Hotel he finds that things are not as straightforward as he imagined, and South Africa is not as he left it. His carefully ordered world is thrown into turmoil as his trip dredges up a long-abandoned past, forcing him to question the assumptions so easily held from the comfort of his London flat. He meets a mixture of locals, visitors, vagrants and migrants, but most momentously, Peter discovers that his bosom friend from school, Bennie Nienaber, is still in Alfredville – and is in fact now, acting station commander at the local police station. Peter re-establishes an awkward friendship with his erstwhile friend and the two warily circle each other, sharing reminiscences that hint at a bond much deeper than nostalgia. As Peter abandons the neatly patterned story he had planned and is forced to participate in a community that he once despised, he begins to reconsider his place in the world. In search of Desirée’s story, he now starts to rewrite his own – till events take an even more shocking turn…. Lost Ground explores questions of xenophobia and prejudice, of national, sexual and personal identity, and what it means to be a foreigner wherever you go.
Three women look back in old age at a past they shared, not always harmoniously - Emmeline Pankhurst, the formidable suffragette; her daughter Sylvia; and Helen, who was loved by Harry, the neglected son of Emmeline and beloved brother to Sylvia. Through the narrative of each woman flits the figure of Christabel, Mrs Pankhurst's favourite daughter - selfish, vain but irresistible. The three accounts, sometimes contradictory, sometimes confirmatory, reconstruct piece by piece the events surrounding Harry's death and the human entanglements behind, indeed at times driving, the public acts of the time.
An acclaimed novel by a leading South African author. It is the story of a professional mourner, whose odyssey takes him from a rural village to the outskirts of a contemporary South African city. It is magical, harsh, and funny. The style of writing is new and exciting, using transliteration for example.
1989. In Johannesburg blaker 'n growwe en rowwe klein koerantjie, Vryheid op Vrydag, week na week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, 'n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spanning op die groot storie - die Groot Storie - wat die regering tot 'n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig in die pad, soos hulle gewoonte mos is. Bomskok is 'n tragiese rillerkomedie, 'n moordstorie en 'n kroegstorie. En alles behalwe 'n ware storie.
In the spring of 1999, in the beautiful and seemingly tranquil hills of the KwaZulu-Natal midlands, a young white farmer is shot dead on the dirt road running from his father's farmhouse to his irrigation fields. The murder is the work of assassins rather than robbers.
’n Huisroof loop skeef in ’n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer, ’n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word ná skool deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Markus Beeslaar besoek dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn en word teen sy sin betrek by die moordondersoek. Saam met die formidabele luitenant Vuyukazi “Vuvu” Quebeca word elke kultuur- en geldklip in dié “fraai” dorp omgedop op soek na die moordenaar. Eenduisend-vyfhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto – ’n lewensgevaarlike plek vir buitestanders . . . soos Ghaap. Maar daar’s nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na ’n vrou en haar kind wat in ’n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sinkhuisies aangehou word. In die proses moet hy ’n bose sangoma genaamd The Father aandurf, ’n man met so ’n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is ’n blote versinsel . . .
Komies, hartroerend, meditatief, verruimend! Hierdie kick-ass roman bied ’n priemende blik op twee parallelle reise: ’n man en ’n vrou elk op soek na die oorsake van ’n broer en ’n suster se ondergang. Na ’n onthutsende oproep van ene Josias Brandt, vertrek Karl Hofmeyr teësinnig om sy broer, Iggy, wie se kop skynbaar uitgehaak het, te hulp te snel. Karl – heavy-metal-fan de luxe – se reis word vertraag deur sy obsessies wat hom in verskillende situasies lelik kniehalter. Maria Volschenk word op ’n dag oorval deur ’n groot leegte. Sy reis na die Wes-Kaap op ’n sending waarteen sy lankal opsien, in ’n poging om hierdie beleërende leegte af te weer. Die twee verhaallyne vloei saam op ’n onwaarskynlike stadsplaas iewers in Kaapstad, waar die broer, Ignatius Hofmeyr, in ’n bitter tweestryd met die onpeilbare Brandt-kêrel gewikkel is.
Ella Neser is on compulsory sick leave after her close encounter with Abel Lotz’s scalpel. Between therapy sessions and harp lessons, she ponders over the photographs of Abel’s four victims, dead set on catching him before he kills again. When a burglary results in the death of one of the victims, Ella returns to duty to catch the culprits. But she isn’t the only one on their trail. Has Abel Lotz returned, or is there a new killer in Dorado Park?
Vertel vanuit die perspektief van drie opeenvolgende generasies vroue. Hulle lewe in spanning, tussen weggaan en moet bly, en tussen vergeet en móét onthou, omdat onthou die enigste skakel is wat hulle nog met die oerbron van hul bestaan verbind. Dié skakel in die verhaal word verskaf deur Colette Cronjé, die oudste van die vroue wat as 't ware na die oorsprong teruggedwing word wanneer sy uit die bloute van haar kleindogter, Tina, 'n brief ontvang. Deur dié onverwagse kontak begin Colette onthou, en sy begin vertel, want Tina is op die spoor van die familiegeskiedenis - en onderweg na Portugal, waar alles begin het. 'n Leeftyd lank het Colette dit reggekry om daardie vroeë episode te verdring. Nou word sy gedwing om dit wat sy destyds so jubelend in haar joernaal beskryf het, opnuut in herinnering te roep. Sy word weer gekonfronteer deur Tina se biologiese ma, haar dogter, se desperate verset teen haar herkoms, haar kultuur, die land se politieke bestel. En dit ruk haar terug na die omstandighede wat haar jare gelede alle kontak met haar kleinkind ontneem het. Wanneer haar ouers kort na mekaar sterf, spoor Tina haar bejaarde ouma op en laat haar vertel: Van Portugal. Van haar dogter, Nina, wie se verset so ver gestrek het dat sy haar kind laat aanneem het en alleen oorsee is om te sterf. En die verhaal wat sy hoor, laat Tina besluit om terug te loop op die spore . . . in die hoop om haar herkoms op sy felste te belig. Die blou van onthou is deels 'n Afrikanergeskiedenis, deels die geskiedenis van 'n bepaalde familie. Marita van der Vyver laat jou vir hierdie familie soveel omgee dat hulle geskiedenis ten slotte voel soos jou eie - deur nuwe oë gesien.
Philida is gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroeër romans, Houd-den-bek. Philida was ’n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet in die Drakenstein-distrik gewoon het. (Die plaas wat vandag bekend is as Solms Delta). Sy het ’n paar kinders gehad by Frans, die seun van Cornelis Brink, die eienaar van die plaas. Maar toe besluit Cornelis dat Frans met die dogter van ’n ryk Kaapse familie moet trou en dat dit beter is om Philida en haar kinders te verkoop. Die roman begin waar Philida by die drostdy op Stellenbosch ’n klag teen haar baas gaan lê, ongehoorde optrede vir ’n slawevrou, optrede wat haar duur te staan kom: Philida en haar kinders word in 1833 deur Brink op ’n slaweveiling op Worcester verkoop. Die Britse regering stel kort daarna die slawe vry, maar Philida is vir vier jaar by haar nuwe eienaar, Meester de la Bat, ingeboek. Die swaarkry en vernedering van baie jare het Philida egter gebrei en op ’n dag eien sy vir haarself vryheid toe. Saam met die Moslem-slaaf, Labyn, trek sy deur die barre Karoo na die verre Gariep – “die grote Gariep: hy is die hele land en die hele wêreld …die rivier in onse binneste. My Gariep…” dink Philida. “Hier in sy nabyte is ons almal saam.” Philida is ’n versetsroman – maar dit is ook ’n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en óók wat aan die kern van baasskap lê. En alhoewel daar onthutsende tonele is, is daar ook oomblikke van teerheid en humor. En boweal, die stem van ’n meesterverteller. ’n Interessante aspek van die roman is dat Brink gebruik maak van geskiedkundige feite wat een van sy voorsate insluit.
Dawn light on the mountains, a two metre swell coming off False Bay. PI Fish Pescado – lithe, blond-haired, six-pack – is surfing. To Fish this is paradise. Except, he has no work, and a diminishing bank balance. Until a young surfer paddles up: ‘Hey, Fish, there’s a pretty chick looking for you.’ The pretty chick is Vicki Kahn, poker addict by night, lawyer by day. She’s bright, sharp, lovely. The best woman he’s ever had. And she’s got a job for him: find the murderous bastard who wiped out a bystander at an illegal drag race. If only it were that easy. Thing is that the drag racer has connections high up. Really high up, right to the police commissioner. Thing is the police commissioner has his eye on Vicki Kahn. Thing is the police commissioner has a past, a nasty past. A past that has something to do with hit squads, assassinations, rhino horns and the kind of information that no one wants uncovered. The kind of information that involves lots of money, gold bullion in fact. The commissioner’s also got a taste for the lush life. A taste that is ruthless, savage. Before long, Fish and Vicki can’t tell who’s a cop and who’s a robber. Or who’s gunning for them.
Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Sy vertolk hierdie belofte letterlik en verlaat die skool. Marta verwerf 'n diploma in haarkappery en begin 'n haarsalon in haar tuisdorp, sodat sy haar ma kan versorg. Mettertyd kring haar dienslewering wyer uit: na die ouetehuis in Lambertsbaai en werk by die kerk. Sy en haar Ma het 'n roetine van Bybellees en bid in die aand, maar dis net nog 'n plig en hul gebede steek vas by afgerammelde rympies. Sy neem haar kort-kort voor om haar lewe beter in te rig, maar dit gebeur nie. Eendag word dit alles te veel vir haar - die dag toe haar blinde bewondering vir Deon Swanepoel haar in groot verleentheid bring. Dit is Marta se verhaal en hoe sy uit 'n web van pligpleging, onderdrukking, skewe waardes en onmoontlike drome bevry word. Hierdie treffende verhaal van onvervulde drome, leë werke en liefdelose pligplegings wat geen bevrediging bring nie, maar net hartseer en verwyte, wys dat alles omgedraai kan word wanneer mense tyd maak vir Jesus. Deur sy vergifnis en sy liefde te aanvaar, kan jy met dankbaarheid die toekoms tegemoet gaan. |
You may like...
Hold On To Your Kids - Why Parents Need…
Gordon Neufeld, Gabor Mate
Paperback
(1)
Hardware Accelerator Systems for…
Shiho Kim, Ganesh Chandra Deka
Hardcover
R3,950
Discovery Miles 39 500
Atlas of Quartz Sand Surface Textures
David H. Krinsley, John C. Doornkamp
Paperback
R1,257
Discovery Miles 12 570
3D Imaging for Safety and Security
Andreas Koschan, Marc Pollefeys, …
Hardcover
R1,455
Discovery Miles 14 550
|