1989. In Johannesburg blaker 'n growwe en rowwe klein koerantjie,
Vryheid op Vrydag, week na week op sy voorblad die verhaal uit van
die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW
de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, 'n
geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in
spanning op die groot storie - die Groot Storie - wat die regering
tot 'n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig
in die pad, soos hulle gewoonte mos is. Bomskok is 'n tragiese
rillerkomedie, 'n moordstorie en 'n kroegstorie. En alles behalwe
'n ware storie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!