0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (24)
  • R100 - R250 (50)
  • R250 - R500 (14)
  • R500+ (1)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings

Hoe Lank Is Vir Altyd? (Afrikaans, Paperback): Dina Botha Hoe Lank Is Vir Altyd? (Afrikaans, Paperback)
Dina Botha
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Belladonna, Krista Joubert se dating-agentskap, moet so gou moontlik vir Andreas Meyer ’n vrou vind. Hy moet binne ses weke trou, of hy verbeur ’n groot erfporsie. Toe Krista nie betyds iemand kan vind nie, bied sy self aan om ’n ring aan sy vinger te steek. Andreas maak dit duidelik: Hy glo nie juis in die liefde nie. Die hart weet egter wat die hart wil hê en Krista moet uiteindelik vra: Hoe lank is Andreas se “vir altyd”?

'n Soen Op Sy Tyd (Afrikaans, Paperback): Frenette van Wyk 'n Soen Op Sy Tyd (Afrikaans, Paperback)
Frenette van Wyk
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Catryn wil nie met ’n ryk wynboer trou nie. Sy wil eerder haar eie kleremaakbesigheid aan die Kaap de Goede Hoop begin.

Claude kom Kaap toe om die hart van sy eertydse minnares, die goewerneur se vrou, terug te wen. Toe hy en Catryn saam die goewerneur se vrou se gesteelde pêrelhalssnoer moet opspoor, spat die vonke. Die verhouding tussen hulle raak al warmer, en skandale dreig.

Sal hulle die vuurproef deurstaan?

Langpadliefde (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Langpadliefde (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Charl bestuur ’n groot vervoerbesigheid en sorg al jare vir sy drie jonger sibbe. Hy het nie tyd vir verhoudings nie, selfs nie vir Renise, sy jeugliefde nie. Tot hy haar een aand gestrand langs ’n gevaarlike pad met ’n stukkende motor vind. Hy moet dringend ’n vrag gaan aflaai en neem haar, ter wille van haar veiligheid, saam met hom.

Renise het ’n donker geheim wat niemand durf uitvind nie, veral nie Charl nie. Sal hul liefde hier die nuwe toets deurstaan?

Losprys (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Martin Steyn Losprys (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Martin Steyn
R350 R279 Discovery Miles 2 790 Save R71 (20%) Ships in 7 - 11 working days

Die wêreld is nie meer ’n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is. “Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.” Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie ’n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder ’n kind s’n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop ’n ontvoering vir ’n losprys.

’n Hoëprofielsaak met die desperate Amerikaanse ouers aan die een kant en die ambisieuse kaptein Lubambo aan die ander. En almal wil resultate hê. Intussen trek die onderhandelingspan by die gesin se huis in Llandudno in, adjudant Karla Blanckenberg in die rol van primêre onderhandelaar. Uitgelewer aan die ontvoerders se skedule om kontak te maak—en te verbreek—kan sy net wag en dis dan wanneer die handjie met die rooi gaatjie haar bly teister. Die ontvoerders het duidelik die gesin se roetine geken.

Maar is die gesin van buite dopgehou? Of van binne? En hoekom klink dit asof daar iets meer persoonlik agter die ontvoering skuil?

Swartval (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Martin Steyn Swartval (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Martin Steyn
R350 R279 Discovery Miles 2 790 Save R71 (20%) Ships in 7 - 11 working days

Haar brein jaag net so vinnig soos haar hart. Dis hy. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar. En nou word Claire Winters iewers in ’n sel van sement gevange gehou.

Eers plaas sy haar hoop op haar speurderbroer. Hy weet wie die man is wat haar ontvoer het. Maar nog ’n lang, donker dag eindig met ’n toebroodjie en ’n glas water en Derek kom nie. Claire besef hierdie keer sal sy haarself moet red. Voordat haar verstand heeltemal in die swart van die kelder oplos. Die enigste uitweg is deur haar ontvoerder. Want hy het die kelder se sleutel.

Maar net toe sy dink sy begin vordering maak, vind Claire uit waarvoor sy regtig aangehou word.

Die Geheime Van Effektiewe Gebed (Afrikaans, Paperback): Stephan Joubert Die Geheime Van Effektiewe Gebed (Afrikaans, Paperback)
Stephan Joubert
R290 R240 Discovery Miles 2 400 Save R50 (17%) Ships in 7 - 11 working days

Baie gelowiges voel soms asof God slegs sommige van hulle gebede verhoor, en ander nie. Of dalk voel dit selfs asof jou gebede nooit beantwoord word nie, terwyl dit lyk asof ander mense sonder faal antwoorde en resultate ontvang wanneer hulle bid. Baie kinders van God voel moedeloos oor hul gebedslewe en wonder dikwels, “Bid ek reg? Waarom voel dit partykeer asof my gebede nie verder as die plafon gaan nie?” Jesus sê dan in Matteus 7:7, “Bid, en vir julle sal gegee word ...”

Hierdie is eeueoue vrae wat meeste gelowiges hulself al gedurende hulle wandel met die Here afgevra het. Is dit omdat God meer vir ander omgee as vir jou, of dalk net sekere geheime gebede verhoor wat jy nie van kennis dra nie? En indien dit die geval is, waarom dan bid as God reeds besluit het of Hy gaan antwoord, of nie. Die vraag is egter: Weet jy wat God van jou verwag wanneer jy bid?

In Die geheime van effektiewe gebed ondersoek en beantwoord Stephan Joubert hierdie vrae en meer, en lei die leser op ’n heerlike en interessante ontdekkingsreis deur Habakuk in die Woord waar die geheime van effektiewe gebed gevind kan word. In hierdie gebedsgids sal jy die sleutels ontdek van hoe om waarlik volgens God se wil te bid, Hom in die proses te eer en te verheerlik, en jou daaglikse kommunikasie met Hom na nuwe vlakke van vreugde en vervulling te neem.

Haar Woorde is Kaal (Afrikaans, Paperback): Estelle Calitz Haar Woorde is Kaal (Afrikaans, Paperback)
Estelle Calitz
R318 Discovery Miles 3 180 Ships in 18 - 22 working days
Die Vrede Van Gehoorsaamheid Aan Jesus (Afrikaans, Paperback): 100% Jesus Books Die Vrede Van Gehoorsaamheid Aan Jesus (Afrikaans, Paperback)
100% Jesus Books; Translated by Luis Davila; Luis Davila
R511 Discovery Miles 5 110 Ships in 18 - 22 working days
Madefu en Maats - Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Sybie Kleynhans Madefu en Maats - Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Sybie Kleynhans
R343 Discovery Miles 3 430 Ships in 18 - 22 working days
Madefu se Dieregiere en Goggageite - Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Sybie Kleynhans Madefu se Dieregiere en Goggageite - Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Sybie Kleynhans
R400 Discovery Miles 4 000 Ships in 18 - 22 working days
Madefu se Veldmanewales - Boek 4 (Afrikaans, Paperback): Sybie Kleynhans Madefu se Veldmanewales - Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
Sybie Kleynhans
R342 Discovery Miles 3 420 Ships in 18 - 22 working days
Verwoording En Prediking (Afrikaans, Book): Verwoording En Prediking (Afrikaans, Book)
R63 Discovery Miles 630 Ships in 4 - 6 working days
Die Bar Op De Aar (Afrikaans, Paperback): Andre Letoit Die Bar Op De Aar (Afrikaans, Paperback)
Andre Letoit
R178 Discovery Miles 1 780 Ships in 4 - 6 working days
Vakdidakriek Vir Afrikaans, Junior-primere Fase (Afrikaans, Book): Vakdidakriek Vir Afrikaans, Junior-primere Fase (Afrikaans, Book)
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days
Woorde Open Die Beskouing (Afrikaans, Book): Woorde Open Die Beskouing (Afrikaans, Book)
R162 Discovery Miles 1 620 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Imperiale Somer: Suid-Afrika Tussen…
Karel Schoeman Hardcover R438 Discovery Miles 4 380
Pigeon Manual Breast Pump (2-Phase)
R850 R727 Discovery Miles 7 270
Leaving Silence - Sexualized Violence…
Susannah Larry Paperback R402 R374 Discovery Miles 3 740
How To Identify Trees In South Africa
Braam van Wyk, Piet van Wyk Paperback R400 R369 Discovery Miles 3 690
Perversion of Justice - The Jeffrey…
Julie K. Brown Paperback R713 R642 Discovery Miles 6 420
Tropical Resources - Ecology and…
William B. Morgan, James R. Pfafflin, … Paperback R820 Discovery Miles 8 200
The Gruffalo and Friends Advent Calendar…
Julia Donaldson Hardcover R660 Discovery Miles 6 600
The Sabbath Viewed in the Light of…
James Gilfillan Paperback R747 Discovery Miles 7 470
Tom en die Beste Poets Ooit
Jaco Jacobs Paperback R130 R118 Discovery Miles 1 180
Life on the Plains and Among the…
Alonzo Delano Paperback R573 Discovery Miles 5 730

 

Partners