|
|
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid,
nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.
Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou
terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle
illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en
interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van
storievolgorde.
Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se
boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig.
Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende
tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en
’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.
Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ’n
verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
Kortverhale kan soms jou hart breek en weer aanmekaar sit, jou laat
skaterlag, dieper oor die lewe te laat besin, en jou wegvoer na ander
tye en plekke.
Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale is ’n unieke versameling
van kortverhale en saamgestel uit bydraes van bekende skrywers, asook
verskeie debuutskrywers. Laasgenoemde het deelgeneem aan die LUCA
kortverhaalkompetisie wat daarop gerig was om aspirantskrywers
blootstelling te gee.
Die resultaat is ’n verskeidenheid van uiteenlopende stories wat om
geloof wentel met die doel om hoop en lig vir die leser te bring.
In Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale skuur debuutskrywers
skouers met gevestigde name soos dié van Maretha Maartens, Bettina
Wyngaard, Jeanette Ferreira, Elsa Winckler, Stefaans Coetzee, Louise
Viljoen, Elize Parker, Tertius Janse van Rensburg, Hannes Barnard,
Jeanette Stals, Malene Breytenbach, Jaco Versfeld, Alexa Steyn en
Lizelle von Wielligh.
As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry.
Mark Lessing is plat geslaan ná ’n groot verlies en klop slegs op
aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma’s en groot
verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig.
Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe.
Uiteindelik oorreed sy hom om w erk te soek. Sy nuwe baas is egter ’n
beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid,
nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.
Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou
terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle
illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en
interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van
storievolgorde.
Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se
boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid,
nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.
Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou
terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle
illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en
interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van
storievolgorde.
Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se
boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid,
nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.
Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou
terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle
illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en
interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van
storievolgorde.
Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se
boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid,
nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.
Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou
terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle
illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en
interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van
storievolgorde.
Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se
boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig.
Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende
tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en
’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.
Vlak 6 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ’n
verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig.
Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende
tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en
’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.
Vlak 6 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ’n
verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
Ná ’n vernederende insident by die werk, verwag Mariechen Jonker
onmiddellike ontslag. ’n Werksaanbod naby Kaapsehoop bied ’n welkome
uitkoms, veral omdat sy by haar geliefde tante kan gaan bly.
Die restourasieprojek op Kaapsehoop is ’n lekker uitdaging. Maar dan
begin sy vreemde drome droom waarin ’n karakter uit die dorp se
delwersgeskiedenis sterk figureer – ’n man wat nes haar werkgewer,
Heinrich Retief, lyk.
Op ’n spooktoer tydens die Wildeperdefees, ontdek Mariechen dat drome
en werklikheid kan oorvleuel, en dat ware liefde kosbaarder is as goud.
Isla Vosloo se lewe word bedreig ná sy haar nuwe baas aangekla het van
teistering. Toe hy haar dreig en begin agtervolg, moet sy teen haar
wense haar vriendin se broer, Janco Watermeyer, toelaat om by haar in
te trek tot haar woonstel beveilig is.
Janco is ’n IT-spesialis by ’n sekuriteitsfirma en ’n hartebreker wat
nie in verhoudings belangstel nie.
In die klein ruimte van Isa se woonstel, raak dit egter toenemend
moeiliker om te onthou hoekom hy nie aan haar mag raak nie.
Toe Zoey haar beste vriende se troue op Mauritius bywoon, moet sy Liam,
die man wat haar kort voor hul huweliksdag verneuk het, trotseer.
Zoey neem haar gay vriend as haar kamma-verloofde saam om haar
waardigheid te beskerm, maar sy kom gou agter dat haar hart steeds na
Liam smag, al is hy nou weer verloof.
Nou moet sy besluit of sy haar hart of kop moet volg.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde
leesboeke wat ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun.
Die Vlak R boeke 11-20 stel jong lesers bloot aan hoëfrekwensiewoorde
met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.
Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds
natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Toe rekenmeester Zelri Cloete se mededinger as afdelingshoof aangestel
word op grond van al Zelri se harde werk, is Zelri woedend en ontnugter.
By haar broer op sy wildreservaat, Enigma, ontmoet sy vir Phillip de
Necker, ’n aantreklike blonde veearts met die mooiste blou oë.
Phillip doen snaakse dinge aan haar. Hy maak haar woedend, laat haar
lag en vir die eer ste keer in jare voel sy spesiaal. Sy’t nie liefde
kom soek nie, maar sy kan dit ook nie ontwyk nie. Gaan die liefde die
som van haar lewe laat klop?
Toe Lianca op haar broer se troue met Paul van Huyssteen dans, weet sy
hy is haar trouman, maar Paul het net oë vir die bruid.
Twee jaar later gee Paul se ouers Lianca werk én reël vir haar verblyf
in die woonstelletjie op Paul se werf. Hy weet nie Lianca is die man
wat sy verloofde gesteel het se suster nie.
Wat gaan gebeur as hy uitvind? Sal Lianca se omgeehart Paul se skanse
kan oorkom?