Ná twee jaar op haar eie is Lelanie oortuig sy is oor haar verslawing
aan haar vervreemde man, Adam. Tot hy aangestel word as die besturende
direkteur by die maatskappy waar sy werk.
Adam is vasbeslote om haar terug te wen, maar Lelanie wil haar kop nie
’n tweede keer stamp nie. Toe hy tydelik by haar moet intrek, is die
versoeking groot om haar slaapkamerdeur en haar hart vir hom oop te
maak.
Maar hoe kan sy seker wees hy het werklik verander?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!