0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (6)
  • R100 - R250 (14)
  • R250 - R500 (18)
  • R500+ (10)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Verwysing

Splinters en dorings uit die Rosestad se verlede (Afrikaans, Paperback): Hannes Haasbroek Splinters en dorings uit die Rosestad se verlede (Afrikaans, Paperback)
Hannes Haasbroek
R279 Discovery Miles 2 790 Ships in 4 - 6 working days

In Splinters en Dorings uit die Rosestad se Verlede stel Hannes Haasbroek die stad se kostelikhede en treurmares uit die verre verlede te boek. Hierdie ware verhale uit Bloemfontein se verlede word hoofsaaklik gebaseer op inligting uit oorspronklike dokumente in die Vrystaatse Provinsiale Argief­bewaarplek en Bloemfonteinse koerante, en aangevul deur bestaande sekondere bronne. Die geskiedkundige foto’s is verkry uit die versamelings van die Nasionale Museum, Oliewenhuis-kunsmuseum, Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek en die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum in Bloemfontein.

Ensibuko Yaffe Abaganda (Afrikaans, English, Paperback): Robert Nviiri M. F. O. Ensibuko Yaffe Abaganda (Afrikaans, English, Paperback)
Robert Nviiri M. F. O.
R391 Discovery Miles 3 910 Ships in 18 - 22 working days
Water Stories Original! Waterstories - Oorspronklike! - Garib narrations about the Water Snake/ Garib-vertellinge van die... Water Stories Original! Waterstories - Oorspronklike! - Garib narrations about the Water Snake/ Garib-vertellinge van die Waterslang (English, Afrikaans, Paperback)
J. De Wee, M. Van Rooi, E. Sixaxa, G. Saaiman, M. Malo, …
R428 Discovery Miles 4 280 Ships in 4 - 6 working days

When Mary Lange asked a group of Upington women: `What do you know about the Water Snake?', this triggered a set of lyrical short stories, in an attempt to capture the myth of the Water snake. The women's response to her question formed the basis for the Water Stories , here published with a set of original drawings by regional artist Betta Steyn. Johanna (Nana) de Wee, Martha van Rooi, Maria (Mokkie) Malo, Noxolo(Girlie) Prescilla Saaiman and Elizabeth (Bessa) Sixaxa became narrators - sharing with us their beliefs surrounding the Water Snake. Religion, myth or folklore, these Water Stories provide a glimpse into beliefs, customs, traditions and everyday realities of these peoples of mixed cultural descent. The original regional Afrikaans narrations have been supplemented by an English translation as explanation. Subject fields include cultural studies, linguistics, religion, archaeology and anthropology.

Daar is water / There is water - 'n Reisigersblik op die Xhariepse gemeenskap in oorgang (English, Afrikaans, Paperback):... Daar is water / There is water - 'n Reisigersblik op die Xhariepse gemeenskap in oorgang (English, Afrikaans, Paperback)
Lut Teck
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days

This unique trilingual publication (alternating Afrikaans and Dutch text next to the continuous English text) offers a traveller's view of the people of the Xhariep and their daily lives. The book results from a research project, Multilingualism for empowerment, that was undertaken with the financial assistance of the Province of Antwerp in Flanders (in Belgium) and in collaboration with the University of Antwerp in the southern Free State. Included in the book is a collection of journal entries, photographs, interview material and background information recorded by Lut Teck, one of the Flemish members of the research team, during her field work in the area. As such, the author offers a supplementary perspective on the Xhariep inhabitant as an object of research and on their everyday existence in a sparsely populated and underdeveloped region of the Free State. By reading this unique report the reader can also experience a hint of the intensity and honesty, despair and hope, that the author encountered during her field work.

Annual Report Of The Trustees Of The State Library (Afrikaans, Paperback): New York State Library Annual Report Of The Trustees Of The State Library (Afrikaans, Paperback)
New York State Library
R912 Discovery Miles 9 120 Ships in 18 - 22 working days
A Bibliography of the First Editions in Book Form of the Writings of Charles and Mary Lamb Published Prior to Charles... A Bibliography of the First Editions in Book Form of the Writings of Charles and Mary Lamb Published Prior to Charles Lamb's Death in 1834 (Afrikaans, Paperback)
Luther Samuel Livingston
R629 Discovery Miles 6 290 Ships in 18 - 22 working days
The Manual of Peace - Embracing I, Evils and Remedies of War, II, Suggestions on the Law of Nations, III, Considerations of a... The Manual of Peace - Embracing I, Evils and Remedies of War, II, Suggestions on the Law of Nations, III, Considerations of a Congress of Nations (English, Afrikaans, Paperback)
Thomas Cogswell Upham
R737 Discovery Miles 7 370 Ships in 18 - 22 working days
Lectures On The Gospel According To St. John, Forming A Continuous Commentary, Volume 1 (Afrikaans, Paperback): George James... Lectures On The Gospel According To St. John, Forming A Continuous Commentary, Volume 1 (Afrikaans, Paperback)
George James Cowley-Brown
R806 Discovery Miles 8 060 Ships in 18 - 22 working days
Cyclopedia of Engineering - A Complete Manual of Steam and Machine-Shop Practice, Volume 4 (Afrikaans, English, Paperback): Ill... Cyclopedia of Engineering - A Complete Manual of Steam and Machine-Shop Practice, Volume 4 (Afrikaans, English, Paperback)
Ill ). American School (Lansing
R775 Discovery Miles 7 750 Ships in 18 - 22 working days
Woordeboek Vir Die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences (Afrikaans, English, CD-ROM): Jannie Lochner Woordeboek Vir Die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences (Afrikaans, English, CD-ROM)
Jannie Lochner
R399 Discovery Miles 3 990 Ships in 4 - 6 working days

Die sagteware-weergawe van die opgedateerde, uitgebreide, verklarende en tweetalige Woordeboek vir Gesondheidswetenskappe is beskikbaar. Hierdie woordeboek is gebaseer op die Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme wat in Januarie 1979 verskyn en reeds agt drukke beleef het. Die nuwe uitgawe bevat sowat 10 000 meer inskrywings as die eerste uitgawe en sowat 8 000 terme is geherdefinieer. Die aanbieding is nie alleen van waarde vir voor- en na-graadse studente en praktisyns in alle fasette van die gesondheidswetenskappe nie, maar ook vir vertalers, taalkundiges en joernaliste, Afrikaans- en/of Engelssprekend. Met hierdie elektroniese weergawe lewer soektogte wat eens tydrowend was, nou blitsvinnig resultate op trefwoord- en definisievlak op. Geskik vir Microsoft Windows XP SP2 of hoer.

Woordeboek Vir Die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences (Afrikaans, English, Hardcover, 2nd Revised... Woordeboek Vir Die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences (Afrikaans, English, Hardcover, 2nd Revised Edition)
A.J. Brink 1
R892 Discovery Miles 8 920 Ships in 4 - 6 working days

Die opgedateerde, uitgebreide, verklarende en tweetalige Woordeboek vir Gesondheidswetenskappe is gebaseer op die Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme wat in Januarie 1979 verskyn en reeds agt drukke beleef het. Hierdie tweede uitgawe poog om 'n kosbare wetenskap- en kultuurskat op te dateer en aan te vul. Die nuwe uitgawe bevat sowat 10 000 meer inskrywings as die eerste uitgawe en sowat 8 000 terme is geherdefinieer. Die aanbieding is nie alleen van waarde vir voor- en nagraadse studente en praktisyns in alle fasette van die gesondheidswetenskappe nie, maar ook vir vertalers, taalkundiges en joernaliste, Afrikaans- en/of Engelssprekend.

Goed Om Te Weet - Die Feiteboek Vir Ingeligte Suid-Afrikaners (Afrikaans, Paperback): Hans Buttner, George Claassen Goed Om Te Weet - Die Feiteboek Vir Ingeligte Suid-Afrikaners (Afrikaans, Paperback)
Hans Buttner, George Claassen
R408 Discovery Miles 4 080 Ships in 4 - 6 working days

Nie alleen ’n waardevolle naslaanwerk nie, maar ook ’n interessante en leesbare versameling feite waarvan Suid-Afrikaners aan die einde van die eerste dekade van die 21ste eeu behoort kennis te dra.

Alle Suid-Afrikaners gaan hoogs waarskynlik die een of ander tyd hierdie gegewens in gesprekke of in die media teëkom: Dan moet hulle darem minstens iets daarvan weet, of indien nie, ’n gesaghebbende bron hê om dit in ’n kits na te slaan.

  • Die belangrikste kennisgebiede, waaronder die politiek, geskiedenis, geografie, letterkunde, religie, die kunste en wetenskap en tegnologie word in 13 afdelings gedek.
  • Sowat 4000 helder, kernagtige artikels, alfabeties per afdeling gerangskik.
  • Ruim kruisverwysings en ’n omvattende indeks vir vinnige naslaanwerk.
  • Sowat 200 illustrasies.

Goed om te weet sal sy lesers in staat stel om ingelig saam te gesels oor elke onderwerp wat saak maak in vandag se wêreld.

Hans Büttner en George Claassen en hul span medewerkers deel in hierdie hoogs toeganklike feitegids hul indrukwekkende algemene kennisskat ruim met alle Suid-Afrikaners.

Uniwrsityt - Wat jy moet weet (Afrikaans, Paperback): Johan Fourie Uniwrsityt - Wat jy moet weet (Afrikaans, Paperback)
Johan Fourie
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Die universiteit is 'n plek waar jy jouself kan ontdek, waar jy leer waarvan jy hou, waarin jy glo, selfs hoe om die wereld 'n beter plek te maak. Dis 'n plek waar jy beste vriende maak, en nie net buddies nie, hegte egte vriende. Dis 'n plek waar jy hom of haar ontmoet, die een. Dis 'n plek waar jy mense leer ken wat jy oor 27 jaar in 'n kroeg in Parys (Europa of Suid-Afrika) raakloop en saam 'n bier op die goeie tye drink. Waarom die titel oor 'n universiteitsloopbaan? Minder as 'n kwart van alle eerstejaars vang uiteindelik graad! Waarom sou Uniwrsityt dan belangrik vir voornemende studente wees? Die titel dui aan dat die titel 'n anderste kyk op die universiteit is, en dit is anders. Dit neem die leser op 'n reis deur die akademiese denkproses. Van ons land se bekendste akademici en denkers het tyd afgeknyp om voornemende studente van raad te bedien oor die lewe op universiteit. Derduisende leerders is steeds onseker oor die lewe op universiteit – en dit sluit vakkeuses, en selfs die keuse van studierigtings in. Die titel verduidelik wat van voornemende studente te wagte sal wees, hoe studente daardie keuses kan uitoefen, en waar hulle raad kan kry. Hierdie teks sal waarskynlik die heel eerste akademici geskrif wees wat skoolverlaters lees, want anders as talle ander selfhelpboeke, dompel Uniwrsityt die leser midde in die diskoers wat op sy/hy op universiteit te wagte sal wees. Dit is 'n akademiese werk, vir voornemende akademici, deur ons land se voorste akademici. Inligting oor al die universiteite in ons land, nie net die bekendes nie, word voorsien.

Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia (Afrikaans, Hardcover): Dawid van Lill Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia (Afrikaans, Hardcover)
Dawid van Lill
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Ons almal weet wat die groot vyf is, maar wat is die groot ses? Of die groot twaalf? Wat is die langste gebou in die Suidelike halfrond, en waar is dit gelee? Wie was die eerste Suid Afrikaner wat Mount Everest geklim het, en wanneer en waar was die eerste rugby wedstryd in Suid-Afrika gespeel? Die antwoorde op hierdie vrae, en op nog baie meer kan gevind word in Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia. Kategoriee soos natuur, sport, politiek en vermaak sluit sulke diverse onderwerpe in soos Suid-Afrikaanse lighuise, ons politieke leiers, verlede en hede, die byname van rugby spelers en wereldbekende musikante wat in Suid-Afrika gebore is. Die titel vertel die leser meer oor die biologiese diversiteit van Suid-Afrika, die land se rykdom in goud, berge en bewaringsgebiede, tolpaaie en stede en sodoende beklemtoon dit die rykdom en verskydenheid in hierdie wonderlike land.

The Little Karoo / Die Klein Karoo / Die Kleine Karoo (English, Afrikaans, German, Paperback, Reissue): Jan van Tonder, Lanz... The Little Karoo / Die Klein Karoo / Die Kleine Karoo (English, Afrikaans, German, Paperback, Reissue)
Jan van Tonder, Lanz Von Horsten
R504 Discovery Miles 5 040 Ships in 4 - 6 working days
Kommunikasie Dinamiek (Afrikaans, Book): Robin Frost, Hettie Vos, Marie Dreyer Kommunikasie Dinamiek (Afrikaans, Book)
Robin Frost, Hettie Vos, Marie Dreyer
R121 Discovery Miles 1 210 Ships in 4 - 6 working days
Veldgids - Voels Van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback): Ian Sinclair Veldgids - Voels Van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Ian Sinclair
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Verwysingstegnieke (Afrikaans, Book): Marlene Burger Verwysingstegnieke (Afrikaans, Book)
Marlene Burger
R52 Discovery Miles 520 Ships in 4 - 6 working days

Handleiding vir studente, dosente en outeurs wat geskrewe stukke moet saamstel, maar nie vertroud is met aanvaarbare metodes om erkenning te verleen vir inligting wat aan ander bronne ontleen is nie, of wat na ander dele van 'n stuk wat geskryf word wil verwys, of 'n geskrewe stuk met bykomende verduideliking of bespreking wil aanvul. Drie metodes word bespreek: die Harvard-metode, die Gewysigde Harvard-metode en die metode wat van deurlopende notas gebruik maak. Voorbeelde van elke metode word verstrek.

Die Afrikaanse Operagids (Afrikaans, Book): Louis Steyn Die Afrikaanse Operagids (Afrikaans, Book)
Louis Steyn
R252 Discovery Miles 2 520 Ships in 4 - 6 working days
Afrikaners: Kroes, Kras, Kordaat (Afrikaans, Paperback): Willem de Klerk Afrikaners: Kroes, Kras, Kordaat (Afrikaans, Paperback)
Willem de Klerk
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Slaag 'n Padwaardigheidstoets Maklik (Afrikaans, Paperback): Erwin von Kloeg Slaag 'n Padwaardigheidstoets Maklik (Afrikaans, Paperback)
Erwin von Kloeg
R63 Discovery Miles 630 Ships in 4 - 6 working days

At the end of "Pass Your Roadworthy Easily" there is a testing chart which lists everything that will be checked during the actual roadworthy test. Once all the components have been checked and, where necessary, repaired or replaced to meet road safety requirements, your vehicle should pass its roadworthy test.

Everyone's Guide to Birds of South Africa (Afrikaans, Paperback): Ian Sinclair, John Mendelsohn Everyone's Guide to Birds of South Africa (Afrikaans, Paperback)
Ian Sinclair, John Mendelsohn; Photographs by Peter Johnson
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

200 Suid Afrikaanse voël spesies is regdeur die land uitgekies, en word hier in volkleur voorgestel. Behalwe vir identifikasie, word die leser ook bekend gestel aan fassinerende materiaal oor gedrag, sosiale gewoontes, kommunikasie en hoe sommige voëls by die veranderende omgewing aanpas.

Die Suid-Afrikaanse Gids - Feite & Wenke (Afrikaans, Paperback): Isabel Uys Die Suid-Afrikaanse Gids - Feite & Wenke (Afrikaans, Paperback)
Isabel Uys
R53 Discovery Miles 530 Ships in 6 - 10 working days

Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom.

Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket.

Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Marti Pellow - Stargazer
Marti Pellow CD R114 Discovery Miles 1 140
Southern African Moths & Their…
Hermann Staude, Mike Picker, … Paperback R630 R564 Discovery Miles 5 640
NMR Spectra of Polymers and Polymer…
Anita J. Brandolini, Deborah D. Hills Hardcover R9,917 Discovery Miles 99 170
Silicon Photonics, Volume 99
Chennupati Jagadish, Sebastian Lourdudoss, … Hardcover R5,217 Discovery Miles 52 170
Protein Expression in Down Syndrome…
G. Lubec Hardcover R5,300 Discovery Miles 53 000
Computer Design of Diffractive Optics
V.A. Soifer Hardcover R6,706 Discovery Miles 67 060
Neurosurgical Management of Psychiatric…
Mikhail F. Chernov, Jamil A. Rzaev, … Hardcover R6,199 Discovery Miles 61 990
Beast
Idris Elba, Sharlto Copley DVD R260 Discovery Miles 2 600
Paul Kruger - Toesprake En…
Johan Bergh Hardcover  (3)
R396 Discovery Miles 3 960
Fast & Furious 9
Vin Diesel, John Cena, … DVD  (2)
R511 R245 Discovery Miles 2 450

 

Partners