Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel
konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade
en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: 'n
avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal.
Die titels sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei
en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!