In hierdie nuwe węreld van kwantumfisika kan ons eenvoudig nie meer na die
lewe kyk met die bygelowige drieverdieping-węreldbeeld van onder meer die
Bybel en die Koran nie. Die oorkantste oewer daag tradisionele denkwyses
en lewensbeskouings uit. Dit nooi die leser om saam nuwe moontlikhede te
ontdek en terselfdertyd ruimte en respek aan mekaar te gun.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!