Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
Lewensgids vir Vroue (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R219
Discovery Miles 2 190
You Save: R81
(27%)
|
|
Lewensgids vir Vroue (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R300
Loot Price R219
Discovery Miles 2 190
You Save R81 (27%)
Expected to ship within 11 - 15 working days
|
Lewensgids vir vroue, Aletté-Johanni se nuwe boek, is geskryf vanuit ’n
vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by vroue
van alle ouderdomme sal vind.
Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die
Woord sę oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in vroue se
daaglikse lewens. Aletté-Johanni gesels met die leser soos ’n goeie,
wyse vriendin. Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad
en wenke wat vroue se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in
ag neem en spreek die verskillende fases van vrouwees aan.
Van die onderwerpe wat bespreek word is ‘Hoe om die beste JY te wees’,
‘Hoe om ’n goeie vriendin te wees’, ‘Hoe om ’n goeie jong student te
wees’, ‘Hoe om die beste vrou te wees’, ‘Hoe om die beste ma te wees
vir babas/kleuters/laerskool kinders/tieners’, ‘Hoe om sosiale media te
benader’, ‘Hoe om finansies te hanteer as individu/getroud/gesin’ en
vele meer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.