Books > History > African history
|
Not currently available
'n Hele os vir 'n ou broodmes - Grond en die plaasnarratief sedert 1595 (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R317
Discovery Miles 3 170
|
|
'n Hele os vir 'n ou broodmes - Grond en die plaasnarratief sedert 1595 (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R317
Discovery Miles 3 170
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Sedert die eerste plase in 1657 aan vryburgers toegeken is, word
die Afrikaner met die plaas en grond geassosieer. Hierdie title
ondersoek die verbintenis tussen wit setlaars en boerdery, en later
tussen die Afrikaner, grond en die plaas. Die moontlike ontstaan
van 'n Afrikaner-identiteit as gevolg van hierdie verbintenis word
nagegaan. Die vraag word gevra wat van daardie identiteit sal word
wanneer die nuwe Grondhervormingswet die grond van wit boere
hertoegewys het. Kan 'identiteit' in die postmoderne era in elk
geval nog absolute waarde he? Die skrywer gebruik die Afrikaanse
plaasroman as vertrekpunt, maar die title bestaan nie uit
konvensionele literere ontledings nie. Die letterkunde word gelees
as deel van die geskiedenis van Afrikanerbewuswording, en ook as
medebepalend in die vorming daarvan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.