|
Books > Fiction > Genre fiction
|
Buy Now
Geen Engel Nie (Afrikaans, Paperback)
Price: R154
Discovery Miles 1 540
You Save: R136
(47%)
|
|
|
Geen Engel Nie (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R290
Price R154
Discovery Miles 1 540
You Save R136 (47%)
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die
middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was
my ding. My nuwe klasmaats het gesien hoe ek speel.
“Kyk hoe jive die cat daar agter die pinball,” lag die een. “Ek scheme
dié Randfontein cat is nie te bad nie.”
Omdat ek ’n soort van pinball wizard was, het hulle my nie so geboelie
soos vir my kleinboet Johnny nie.
Ná ’n lewe in die skadus neem ’n man stelling in, rewolwer in die hand,
om sy allerlaaste misdaad te pleeg.
Terwyl hy in ’n donker sitkamer wag, loop sy herinneringe wye draaie:
na harde grootwordjare in Randfontein en Germiston se strate, waar
selfs jou eie familie jou kon bloedmond slaan. Hy onthou die
Suid-Afrika waarin hy opgegroei het: die Castle Lager en Lucky Strikes
agter skoolpawiljoene, die seuns met aanvalsgewere op die grens.
Vir ’n hierjy soos hy was sy pad reeds vroeg uitgemeet: hoëtroustelle
steel, baie Klipdrift, verbeteringskool, daarná die army. En toe sluk
Sunnyside se nagklubs en onderwęreld hom in.
In André Krüger se aangrypende roman oor familie, verraad en wraak –
geskryf in die taal van die straat en die tyd – voer een man ’n
uiterste stryd teen sy lotsbestemming.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Storm Tide
Wilbur Smith, Tom Harper
Hardcover
R559
R501
Discovery Miles 5 010
The New Kingdom
Wilbur Smith, Mark Chadbourn
Hardcover
(2)
R554
R496
Discovery Miles 4 960
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R365
Discovery Miles 3 650
The Kingdom
Jo Nesbo
Paperback
(1)
R357
Discovery Miles 3 570
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R383
Discovery Miles 3 830
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R367
Discovery Miles 3 670
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.