'n Heruitgawe met 'n nuwe omslag van dié onvergeetlike verhaal van
liefde oor die kleurgrens in die agtiende eeu. Elisabeth Larsson
vergesel haar man op 'n ontdekkingsreis na die Kaapse binneland.
Wanneer hy sterf, ontferm Adam Mantoor, 'n drosterslaaf, hom oor
haar. Hy word haar beskermer in lewensgevaar, en sy beloof om hom
sy vryheid te help verkry.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!