Volg Andre Pretorius 500 jaar na die begin van die Kerkhervorming
op 31 Oktober 1517, in die spore van die groot Hervormers - Martin
Luther en Johannes Calvyn. Hy besoek die plekke waar die
sleutelsepisodes van daardie grootse rewolusie afgespeel het en
sien hoe daardie plekke nou lyk. Hy gaan na die plekke waar die
godsdiensoorloe van die Hervormingsera ondenkbare verwoesting
gesaai het, maar ook na die plekke waar die kreatiwiteit gebore uit
die Protestantse verstaan van woorde en musiek van die grootste
kunswerke van die mensdom geinspireer het. Hy bring dit alles terug
na sy eie plattelandse Suid-Afrikaanse, Calvinistiese opvoeding.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!