|
Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
7 Ritmes Binne 7 Dae (Afrikaans, Paperback)
Price: R136
Discovery Miles 1 360
|
|
|
7 Ritmes Binne 7 Dae (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R136
Discovery Miles 1 360
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te
kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 ritmes
binne 7 dae hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7
ritmes: God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is
moontlik omdat Hy ons liefhet. Daarom moet ons ander liefhe; God is
beskikbaar: God is alomteenwoordig en ons moet inskakel by Hom en
ander; God is die weg: Hy is die weg tot genesing en wil he ons
moet in sy karakter groei; God is Koning: Hy verwag van ons om
alles te gebruik om sy koninkryk uit te brei; God is drie-enig: Ons
mag en kan ook nie alleen staan nie; God is lief vir die wereld:
God red alle mense en is lief vir alle mense; God is kreatief: God
is alomteenwoordig en alwetend – en Hy gebruik alles in ons lewe
met ’n doel. 7 ritmes binne 7 dae is ideaal vir individue of
kleingroepe en integreer Skrifuitleg met praktiese raad,
oordenkings, besprekingsvrae en oefeninge. Hierdie boek, met sy
wortels in die kykNET-program Die Woord, sal lesers inspireer om
weer te besef God is oral en sy hartklop vir die wereld moet
weergalm in ons.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.