Sinvolle, eenvoudige oplossings om jou én jou baba van ’n goeie nagrus te verseker deur gesonde slaapgewoontes te vorm.
Lees hier hoe jy dit doen deur:
- Realistiese verwagtings
- Gepaste sensoriese ervarings bedags
- Die regte slaapomgewing
- Die uitskakel van honger of mediese oorsake as jou baba snags wakker word
- Genoeg slaap bedags
- Goeie slaapasossiasies sodat jou baba op sy eie verder sal slaap as hy snags wakker word
- Oplossings vir skeidingsangs.
Benewens hierdie riglyne, bied Slaap, kindie, slaap! ’n kitsverwysingseksie waar desperate ouers vinnig oplossings vir ouderdomsverwante slaapkwessies sal vind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!