n Verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in
hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters:
Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop
oorskry in haar verbete stryd om die kind wat hulle gesinslewe
ontwrig "mens" te laat word. En in die proses omtrent alles wat
kosbaar is, verloor. Parallel met Ingrid staan Miriam - oppasma -
wat met haar kinderlike godsvertroue en aardse wysheid die enigste
is wat tot "Boetatjie" kan deurdring.
Die gelyknamige film (met Diaan Lawrenson in die hoofrol) begin op 16 Februarie 2018 in fliekteaters draai!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!